• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A toxicological survey of acute psychoses in Cape Coloured males with special reference to the cannabinoids

Rottanburg, Dawn January 1982 (has links)
Many South African psychiatrists, and particularly those working in psychiatric hospitals with Black and Coloured patients, have the firm clinical impression that in many of these patients acute psychotic illness is associated with the abuse of cannabis. Most of the previous work in this field had been done by clinicians of Eastern countries where the use of cannabis has been endemic for thousands of years. However, those workers were handicapped because they lacked both the sophisticated techniques for standardized psychiatric evaluation and the availability of an assay to confirm cannabis use. It was decided to investigate acute psychoses in Cape Coloured males admitted to Valkenberg Hospital with the following aims: i. To identify a cohort of acutely psychotic patients who had recently been using cannabis and to compare them with a matched control group who were free of any drugs. The recently available EMITR immunochemical analytical technique was used for the detection of urinary cannabinoids. To exclude the contribution of other psychotropic agents to the aetiology of the psychoses, gas chromatography was performed to detect ethanol and thin-layer chromatography to screen for other psychotropic agents. ii. To assess the comprehensive mental state of patients on admission and then again after a 7-10 day period the Present State Examination (PSE), a well validated and standardized diagnostic instrument, was used. iii. To determine serum creatinine phosphokinase (CPK) and serum lactate dehydrogenase (LDH) levels (indicators of muscle damage) in view of the published reports of elevated levels in psychotic patients.
2

Oral cancer (I.C.O 140-146) in South Africa with special reference to its occurrence among the Cape coloured and Indian people of the Cape Peninsula

Breytenbach, Hermanus Steyn January 1980 (has links)
Magister Scientiae Dentium - MSc(Dent) / Aangesien 'n nasionale register vir maligniteit nie bestaan waarin informasie ten opsigte van kanker onder die verskillende bevolkings groepe van Suid-Afrika nagegaan kan word nie, kan die verspreidings patroon alleenlik bepaal word deur spesifieke projekte. Die resultaat is dat daar nog nie 'n geheelbeeld vir kanker in Suid-Afrika bestaan nie. Wat mondkanker betref, is kennis fragmentaries. Inligting oor die ver spreiding daarvan onder die Kaapse Kleurlingbevolkingsgroep is beperk en net sekere aspekte daarvan is tot hede uitgelig. Die doel van hierdie studie is om mondkanker na te gaan in die Kaapse Kleurlingbevolkingsgroep wat woonagtig is in die Skiereiland van die Kaap die Goeie Hoop. Met hierdie oogmerk, is alle mondkankergevalle wat in die Groote Schuur- en Tygerberg-hospitale behandel is, van 1970 tot 1975, nagegaan. Bewys wyse van vergelyking en ook om die invloed van eie kultuur en akkulturasie na te gaan, is aandag gegee aan ondkankergevalle van Kleurlinge woonagtig in die Skiereiland en dié in die platteland wat in die Skiereiland behandeling ondergaan het. Verder is vergelykings ook getref tussen die,Kaapse Maleier wat die Moslem-geloof aanhang en die Kaapse Kleurling wat nie hierdie geloof aanhang nie. Die mondkankerpatroon van die Indiërs wat in die Skiereiland woonagtig is, is ook nagegaan. Bewys wyse van vergelyking en ook om die invloed van eie kultuur en akkulturasie na te gaan, is aandag gegee aan mondkankergevalle van Kleurlinge woonagtig in die Skiereiland en dié in die platteland wat in die Skiereiland behandeling ondergaan het. Verder is vergelykings ook getref tussen die,Kaapse Maleier wat die Moslem-geloof aanhang en die Kaapse Kleurling wat nie hierdie geloof aanhang nie. Die mondkankerpatroon van die Indiërs wat in die Skiereiland woonagtig is, is ook nagegaan. Ten slotte is die genoemde groepe se mondkankerpatroon vergelyk met dié gevind onder die ander groepe wat in Suid-Afrika bestudeer is, dié in die res van Afrika en ook met dié in die ander kontinente.

Page generated in 0.0327 seconds