Spelling suggestions: "subject:"clinical competence -- evaluatuation"" "subject:"clinical competence -- evalualuation""
1 |
Continuing professional development in medicine : the inherent values of the system for quality assurance in health careMpuntsha, Loyiso F. 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The practice of medicine has always been a big area of interest as a
profession. The focus ranges depending on issues at hand - it may
be on the educational, training, humanistic, economic, professional
ethics and legal aspects.
One area of medicine that is under the spotlight around the world is
that of the maintenance of clinical competency, followed very
closely and almost linked to professional ethics. This study follows
the introduction of a system of Continuing Professional
Development (hereinafter also referred to as CPD), in South Africa
and an overview of how it has been introduced in a few other
countries. The main areas of focus being the extrication of inherent
values of CPD, relating this aspect to quality improvement in
medical health care.
The medical profession as well as most of the interested parties, has
different perspectives regarding the fact that the system is regulated
through legislation. There is also the doubt whether the CPD system
will be effective in achieving the goals that it has been set to
achieve. Although a system of Continuing Medical Education has
been a tradition in all countries, which implies that the CPD system
is not totally new as far as the educational principles are concerned,
the values accruable need to be exploited. It is the possible success
of this kind of evaluations that may foster more understanding of
the inherent values in this CPD system. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Beroepsgewys het die praktyk van geneeskunde nog altyd groot
belangstelling gelok. Die fokus verskuif na gelang van die
onderwerpe ter sprake. Dit wissel van opvoedkunde, opleiding,
humanisme, ekonomie, en professionele etiek tot regsaspekte.
Dwarsoor die wêreld word daar gefokus op die handhawing van
kliniese vaardighede, gevolg deur professionele etiek wat ook daarin
verweef is. Hierdie studie bespreek die instelling van 'n stelsel van
Voortgesette Professionele Ontwikkeling (hierna verwys na as VPO)
in Suid-Afrika asook oorsig oor die wyse waarop dit in 'n paar
ander lande ingestel is. Die klem lê op die inherente waardes met
betrekking tot die verbetering gehalte in mediese gesondheidsorg.
Die mediese beroep, asook meeste van die belangegroepe het
verskillende opvattings oor die feit dat die stelsel deur wetgewing
gereguleer word. Daar is ook twyfel of die VPO-stelsel in sy
vooropgestelde doelwitte sal slaag. Wat die opvoedkundige
beginsels betref, is die VPO-stelsel nie totaal en al nuut nie.
Alhoewel VPO in ander lande tradisie is, is dit nodig om die
totstandkoming van waardes te ontgin. Die moontlike sukses van
hierdie tipe van evaluasies mag dalk beter begrip ten opsigte van die
inherente waardes in die VPO-stelsel bevorder.
|
Page generated in 0.1199 seconds