Spelling suggestions: "subject:"coaxial resonator"" "subject:"koaxial resonator""
1 |
The design of a coupled co-axial resonator filter for low earth orbit satellites working at microwave frequenciesSam, Lwazi 12 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: Keywords: Coupled resonator filters, Co-axial line resonators, Basic Coupling
Design, Co-axial resonator filter
The study of the basic dynamics of filters, with the emphasis on coupled resonator
filters, is presented. Special attention is paid to the synthesis of doubly terminated
coupling matrices using the Darlington method. Due to restrictions placed on the
filter by the equivalent circuit used, a coupling matrix reduction is applied to the
resulting coupling matrix.
An investigation is performed on A/2 co-axial line resonators, with the emphasis on
rectangular co-axial line resonators with a round center conductor. The basic
definition of the coupling coefficient is revisited and it is calculated using the method
based on Bethe's theory and Cohn's experimental work.
A 4th-order co-axial resonator filter operating at 3 GHz is designed using the theory
outlined in this thesis. The measured response is in good agreement with the theory in
terms of the center frequency, but disagree in terms of the coupling coefficient,
bandwidth and Q-factor. The reasons for this, as well as suggestions for improving
the accuracy of the parameters mentioned, are given. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sleutelwoorde: Gekoppelde resoneerder filters, Ko-aksiale lyn resoneerders,
Basiese Koppeling Ontwerp, Ko-aksiale resoneerder filter
Die studie van die basies dinamika van filters, met die klem op gekoppelde
resoneerder filters, is voorgelê. Spesiale aandag is gegee aan die sintese van
dubbelbelaste koppel matrikse met die gebruik van die Darlington metode. As gevolg
van die beperkings wat op die filter geplaas word deur die gebruik van die ekwivalent
stroombaan, word 'n koppel matriks vermindering gebruik.
'n Ondersoek is gedoen op A/2 ko-aksiale lyn resoneerders, met die klem op
reghoekige ko-aksiale lyn resoneerders met 'n ronde binnegeleier. Die basiese
definisie van die koppel koëffisiënt is hersien en dit is bereken met die gebruik van
die metode wat baseer is op Bethe se teorie en Cohn se experimentele werk.
'n 4de-orde ko-aksiale resoneerder filter wat opereer by 3 GHz is ontwerp met die
gebruik van die teorie wat in hierdie tesis gaskets word. Die gemete weergawe is in
goeie ooreenkoms met die teorie in terme van die senter frekwensie, maar verskil in
terme van die koppel koëffisiënt, bandwydte en Q-faktor. Die rede hiervoor, as ook
voorstelle vir die verbetering van die akkuraatheid van die parameters wat genoem is,
IS gegee.
|
Page generated in 0.0805 seconds