• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Fundamentele andragogiek en die opleiding van onderwysers in 'n kontemporêr-moderne wêreld : 'n kritiese besinning

Van Tonder, Christina Helena 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die studie is om krities te besin oor die noodsaaklikheid van Fundamentele Andragogiek in die opleiding van onderwysers in 'n kontemporer-moderne wereld, ten einde aan te toon dat dosente beter toegerus vir hulle begeleidingstaak sal wees indien hulle oor kennis van Fundamentele Andragogiek beskik. HOOFSTUK EEN Die tema word ingelei deur titel- en begripsverheldering, probleemstelling, doelformulering, metodologiese verantwoording en programaankondiging. HOOFSTUK TWEE Fundamentele Andragogiek word antropologies-ontologies begrond, enkele grondvorme van menswees word beskryf en uitgele en aandag word gegee aan die hunkeringe van die onderwysstudent-in-opleiding as ageinsgebeure. HOOFSTUK DRIE 'n Snel veranderende wereld waarin onderwysersopleiding voltrek word, word ondersoek om vas te stel in watter mate snelle verandering 'n bedreiging vir die grondvorme van menswees inhou. HOOFSTUK VIER Die opleiding van onderwysers in 'n kontemporer-moderne RSA word ondersoek, om vas te stel watter eise en verwagtinge die Ministerie van Onderwys en Opleiding het. HOOFSTUK VYF 'n Terugskou word op die studie gedoen en en enkele toekomstake word ge'identifiseer. / The study aimed at reflecting critically on the need for Fundamental Andragogics in the training of teachers in a contemporary modern world. CHAPTER ONE The theme is introduced through clarification of the title and concepts, stating problems, goal setting, methodological justification and exposition of further programme. CHAPTER TWO Fundamental Andragogics is anthropologic-ontologically grounded. Some basic forms of being human are described and attention is given to the yearnings of the teacher trainee. CHAPTER THREE The rapidly changing world is researched in order to ascertain to what extent rapid change poses a threat to the basic forms of being human. CHAPTER FOUR The training of teachers in a contemporary modern RSA is researched in order to ascertain what the demands and expectations of the Ministry of Education and Training are. CHAPTER FIVE The study is viewed in retrospect and some future objectives for teacher training are identified. / Educational Studies / M. Ed. (Philosophy of Education)
2

Page generated in 0.0777 seconds