• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Metabletiese ondersoek na Bruin professionele onderwysverenigings en onderwysvakbonde in the RSA met spesifieke verwysing na hul eenheidstrewe in die onderwys

Muller, Gregorius Daniel 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Organised trade unionism in the South African education sector is a new phenomenon. In this study the emergence and development of Coloured professional teacher associations and teacher trade unions is researched. Although Coloured teacher associations like the Teachers' League were great exponents of professionalism, they nevertheless showed characteristics of modern trade unionism. The development of Coloured professional teacher associations and trade unions is discussed against the background of their quest for teacher unity in South Africa. Since the establishment of the Teachers' League in 1913, the policy of Coloured teacher organizations on teacher unity underwent a remarkable change from mainly ethnic teacher unity (1913-1969) to unity across ethnic divisions (since the late seventies). This policy shift is contextualised in the ever changing political, social and economic milieu in South Africa. Finally recommendations on the professional teacher association enterprise and teacher trade unionism in South Africa is given. / Die georganiseerde vakbondwese in die Suid-Afrikaanse onderwys is 'n nuwe verskynsel. In die studie is die ontstaan en ontwikkeling van die Bruin onderwysverenigingsbedryf en onderwysvakbondwese in Suid­ Afrika nagevors. Alhoewel die vroeere Bruin professionele onderwysverenigings soos die Teachers' League 'n sterk professionle karakter getoon het, het hulle kerumerke van die moderne vakbondwese, veral ten aansien van hul salarisonderhandelinge met onderwysowerhede, geopenbaar wat deurgaans in die verhandeling belig is. Die metabletiese ondersoek na Bruin professionele onderwysverenigings en -vakbonde is onderneem teen die agtergrond van hul etniese en nie-etniese eenheidstrewe in die onderwys. Die eenheidstrewe van Bruin onderwysersverenigings het 'n merkwaardige verruiming sedert die onstaan van die TLSA in 1913 ondergaan - 'n aspek wat in die lig van die deurlopende veranderende sosiale, politieke en ekonomiese klimaat in Suid-Afrika belig is. Ten slotte word aanbevelings ten opsigte van die onderwysverenigingsbedryf en die onderwysvakbondwese in die nuwe Suid-Afrika gemaak. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoedkunde)
2

Page generated in 0.0903 seconds