Spelling suggestions: "subject:"commercial agents"" "subject:"eommercial agents""
11 |
公司經理權 : 性質及授權規則 / 性質及授權規則;"On the power of the corporate manager (Prokura) : legal nature and authorization rules"王華崇 January 2010 (has links)
University of Macau / Faculty of Law
|
12 |
Die neem van bemarkingsbesluite deur die individuele sagtevrugteprodusent in 'n gedereguleerde markomgewingKirsten, Johan Frederick 12 1900 (has links)
Thesis (MScAgric)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTARCT: The Law on the Marketing of Agricultural Produce (no 47 of 1996) introduced a new era
in the marketing of deciduous fruit. Previously the producer was obliged by statute to
deliver his deciduous fruit to Unifruco, the sole agent of the Deciduous Fruit Board, for
exports to the overseas markets. In this era of statutory marketing control the producer
could only take decisions about his product up to the point where it left the farm gate.
In the deregulated marketing environment, the producer can now, however, control the
marketing of his products until it reaches the end consumer abroad.
The purpose of this thesis is to identify the factors, processes, opportunities and possible
pitfalls with which the individual producer now has to contend, and to describe them
qualitatively in order to enable him to decide how he will market his products in the
environment of a deregulated market.
In order to make a decision, the producer must have a vision and goals to achieve. The
different facets in formulating these are discussed. The different decisionmaking phases
that are employed interactively, to facilitate the making of a marketing decision, are
investigated and clearly stated. These phases include the preparatory phase, the
investigation of the distribution channel, as well as that of agents, the different marketing
alternatives and eventually the actual taking of interactive marketing decisions.
It has become quite clear, through the research done, that in future, the sustainability of
every producer of deciduous fruit will be determined by his ability to make informed
marketing decisions, and to adapt to the new marketing environment. / AFRIKAANSE OPSOMMMING: Die Wet op die Bemarking van Landbouprodukte (No 4 7 van 1996) het 'n nuwe era in
die bemarking van sagtevrugte ingelei. In die verlede was die produsent statuter verplig
om sy sagtevrugte aan Unifruco, alleenagent van die Sagtevrugteraad, te !ewer vir uitvoer
na die buiteland. Die produsent het in die era van statutere bemarkingsbeheer dus slegs
besluite ten opsigte van sy produk geneem tot waar dit die plaashek verlaat. In die
gedereguleerde bemarkingsomgewing kan die produsent egter nou self besluite neem oor
die bemarking van sy produk tot waar dit in die buiteland die hande van die
eindverbruiker bereik.
Die doel van die tesis is om die faktore, prosesse, geleenthede en moontlike slaggate
waarmee die individuele produsent nou te kampe het, te identifiseer en kwalitatief te
beskryften einde horn in staat te stel om te besluit hoe hy sy vrugte in die gedereguleerde
bemarkingsomgewing kan bemark.
Vir di.e neem van besluite is dit noodsaaklik dat 'n produsent 'n missie en doelstellings
het. Die verskillende fasette by die opstel daarvan word bespreek. Die verskillende
besluitnemingsfases wat interaktief aangewend word om die bemarkingsbesluit te neem,
word ondersoek en uitgespel. Dit sluit in die voorbereidingsfase, die ondersoek van die
distribusiekanaal, die ondersoek na agente, die verskillende bemarkingsalternatiewe en
dan die neem van die interaktiewe bemarkingsbesluite.
Uit die ondersoek is dit duidelik dat elke sagtevrugteprodusent se volhoubaarheid in die
toekoms bepaal sal word deur sy vermoe om ingeligte bemarkingsbesluite te kan neem en
dus by die nuwe sagtevrugtebemarkingsomgewing aan te pas.
|
Page generated in 0.0851 seconds