• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die moontlikheid van besitsherstel as wesenselement vir die aanwending vandie mandament van spolie

De Waal, Marius Johannes 06 1900 (has links)
Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 1982. / INLEIDING: Een van die gevolge van die besit van 'n saak is die feit dat die besitter op besitsbeskerming geregtig is. Onderliggend aan hierdie beskerming moet die doel wat die reg vervul, gesien word - die vreedsame ordening van die samelewing. Wanorde sal heers in 'n samelewing waar willekeurige en eiegeregtige inbreukmaking op besitsverhoudinge toegelaat word: "In the final analysis the protection of possession is part and parcel of the protection of the peace in a community, which could not be maintained if every person who asserts that he has a real right to a particular thing which is in another person's possession would be entitled to resort to selfhelp". In hierdie verband verwys skrywers onder meer na die "regspolitieke funksie" of die "beskermingsimplikasie" van besit.

Page generated in 0.1613 seconds