Spelling suggestions: "subject:"consumer behavior -- zambia"" "subject:"consumer behavior -- cambia""
1 |
Consumer decision-making styles for Zambian generation X urban femalesMolise, Puseletso Bridget 04 1900 (has links)
Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of the research was to investigate the decision-making styles of urban Zambian Generation X females shopping for apparel products. The research made use of a Consumer Styles Inventory (CSI) scale developed by Sproles and Kendall (1986) to measure the characteristics of various shopping styles. Out of 300 self-administered questionnaires distributed, 180 were used for data analysis. The Cronbach Alpha coefficients confirmed the reliability of the CSI scale on 7 out of 8 decision-making styles that could be associated with the consumers under review. The study then used Analysis of Variance (ANOVA) to establish the variation between the different decision-making styles. The findings revealed that the decision-making styles of quality consciousness and a recreational shopping orientation are highly correlated. The research findings have policy implications and recommendations for the development of marketing strategies and further research have been made. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die navorsing was om ondersoek te doen na die besluitnemingstyle van stedelike Zambiese vroue van Generasie X wanneer hulle klereprodukte koop. Die navorsing het gebruik gemaak van die inventaris van verbruikerstyle wat deur Sproles en Kendall (1986) ontwikkel is, ’n skaal wat in Engels as die Consumer Styles Inventory (CSI) bekendstaan, om die eienskappe van verskillende inkopiestyle te meet. Uit die 300 self-geadministreerde vraelyste wat versprei is, is 180 vir die ontleding van die data gebruik. The Cronbach Alpha-koëffisiënte kon die betroubaarheid van die CSI-skaal bevestig op 7 uit die 8 besluitnemingstyle wat geassosieer kon word met die verbruikers wat ondersoek is. Die navorsingstudie het daarna van variansieanalise gebruik gemaak om die variasie tussen die verskillende besluitnemingstyle te bepaal. Die bevindings het onthul dat die besluitnemingstyle van gehaltebewustheid en inkopies wat as rekreasie beskou word, hoogs gekorreleerd is. Die navorsingsbevindinge het implikasies vir beleid en aanbevelings is gedoen vir die ontwikkeling van bemarkingstrategieë en vir verdere navorsing.
|
Page generated in 0.0583 seconds