Spelling suggestions: "subject:"consumers -- swaziland -- attitudes"" "subject:"consumers -- swaziland -- atttitudes""
1 |
An ethno-consumeristic approach to household technologies in SwazilandBotha, Francis-Marie 04 1900 (has links)
Assignment (MComm) -- University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: According to Costa and Basommy (1995) ethno-consumerism is the study of consumption from the point of
view of a social or cultural group, which is the subject of the study. The purpose of the study was to
document and critically analyse the use of modern household technologies by Swazi families and their
experiences with them. The focus of analysis was at micro leveL A combined sample (N= 1449), consisting
of Swazi females (N=810) and Swazi males (N=639) was requested to complete a questionnaire concerning
the research project with issues relating to the adoption of household technologies. To explore the research
issues concerning household technologies in Swaziland an ethno consumeristic framework consisting of
four elements were developed: The Cultural context, Modernisation in the Swazi Culture, Rising
Consumerism in Swaziland and the Technological Context. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Etniese verbruikersgedrag is volgens Costa & Basommy (1995) 'n studie van verbruiking vanuit die
oogpunt van 'n kulturele of sosiale groep wat die onderwerp van die studie vorm. Die doel van die studie
was om die gebruik van huishoudelike tegnologie deur Swazi families en hulle ondervinding daarmee te
dokumenteer en analiseer. Die fokus van analise was op mikro vlak. 'n Gekombineerde steekproef
(N=1449) was saamgestel uit Swazi dames (N=810) en Swazi mans (N=639). Die Swazi families het die
navorsings projek van inligting voorsien oor kwessies wat verband hou met die aanvaarding van
huishoudelike tegnologie. Om die navorsings kwessies aangaande huishoudelike tegnologie te ondersoek
was 'n etniese verbruikersraamwerk saamgestel wat uit die volgende vier elemente bestaan het naamlik: Die
Swazi se Kulturele Konteks, Modernisering in die Swazi Konteks, Toenemende Verbruikersorientasie en
die Tegnologiese Konteks.
|
Page generated in 0.0855 seconds