Spelling suggestions: "subject:"contexts for faith"" "subject:"kontexts for faith""
1 |
Ghetto of woestyntog? : 'n ondersoek na die geloofsbeeld in die kategesemateriaal van die Nederduitse Gereformeerde KerkGerber, J. J. (Jacobus Johannes) 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Geloof wat in die kategese as deel van 'n to tale geloofsvormingsproses op die tafel kom, moet holisties-ekosistemies verstaan word met die 'hic et nunc'- relevansie daarvan as 'n kwalifiserende maatstaf. Geloof so gesien, behoort in die kategesemateriaal van die Nederduitse Gereformeerde Kerk na vore te kom.
Die grootste deel van die studie is gewy aan die bree teoretisering in holisties-ekosistemiese perspektief. Vanuit 'n wetenskapsteoretiese vertrekpunt is 'n eie prakties-teologiese teorie oor geloof ontwerp wat geloof enersyds sien as die dinamiese interaksie van gawe, inhoud en respons, en andersyds as 'n aantal perspektiewe daarop. Hierdie teorie het as vertrekpunt gedien om sekere van die kontekste waarbinne geloof funksioneer, te beskryf, naamlik die koninkryk van God, die samelewing, die gemeente, die kategese, die adolessent, die jeugsubkultuur en die skool. In hierdie beskrywing is 'n omvattende teorie oor die kategese daargestel wat dit holisties-ekosistemies sien. Deur middel van inhoudsanalise is fasette van die teoriee getoets aan die lesse in die handboeke van die kategete wat met die adolessente in standerd 5 tot 8 werk. Daar is bevind dat die
geloofsbeeld wat na vore kom steriel kognitief-vertikaal is. Oor 'n tydperk van meer as twintig
jaar is weinig samelewingsrelevante kwessies aangeraak. Die belangwekkende dokumente Ras,
Volk en Nasie en Kerk en Samelewing het nie gefunksioneer nie. In terme van die teorie oor
geloof fasiliteer die kategesemateriaal nie relevante geloof midde-in die wereld waarin die
adolessente moet glo nie. Dit het ook geblyk dat die inhoudsanalise as werkwyse en die
meetinstrument wat ontwerp is, bruikbaar was. Die studie formuleer vanuit die teoriee en die empiriese ondersoek 'n aantal perspektiewe van waaruit die kategese en die lesmateriaal daarvan die kritiese hantering van die verhouding kognitief-affektief-konatief en die gerigtheid individueel-vertikaal, horisontaal-ekklesiaal en
horisontaal-sosiaal kan hanteer met die oog daarop dat die kerk sigself en die adolessente as deel
daarvan, nie in 'n dogmatistiese ghetto in perk nie, maar vorm met die oog op 'n selfstandige en
relevante geloofsfunksionering op die geloof stog in die woestyn van die wereld met die oog op
die realisering van die Ryk van God. / Faith which is handled in catechesis as part of the total process of the formation of faith should be understood in a holistic-ecosystemic way with its 'hic et nunc' relevance as a qualifying criterion. It should also appear in this form in the material for catechesis in the Nederduitse
Gereformeerde Kerk. The greater part of the study focuses on broad theorising from a holistic-ecosystemic perspective. An independent practical-theological theory on faith is developed from a scientific-theoretical basis. This theory sees faith as a dynamic interaction of gift, content and response on the one hand and a number of different perspectives on the other. It serves as the point of departure for describing some of the contexts in which faith functions, namely the kingdom of God, society, the community, catechesis, the adolescent, the youth subculture and the school. In the process a comprehensive theory about catechesis is developed which sees it holistically ecosystemically. Content analysis is used to test aspects of the theories against the lessons in the manuals for catechists working with adolescents in standards 5 to 8. The resultant image of faith is found to
be cognitively-vertically sterile. Over a period of more than twenty years few socially relevant issues were touched on. The important documents Ras, Volk en Nasie and Kerk en Samelewing did not function. In terms of the theory of faith this material for catechesis does not facilitate
relevant faith in the world in which the adolescent has to have faith. It is also apparent that content analysis as a method and the measuring instrument used were suitable. Using the theories and the empirical investigation the study formulates a number of perspectives
from which catechesis and the lesson material can deal with the critical handling of the relationship cognitively-affectively-conatively and the directedness individually-vertically, horizontally-ecclesially and horizontally-socially so that the church does not imprison itself and
its adolescent members in a dogmatistic ghetto, but shapes them so that their faith can function independently and relevantly on the way of faith through the desert of the world with a view to realise the kingdom of God. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / Th. D. (Praktiese Teologie)
|
2 |

its adolescent members in a dogmatistic ghetto, but shapes them so that their faith can function independently and relevantly on the way of faith through the desert of the world with a view to realise the kingdom of God. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / Th. D. (Praktiese Teologie)
|
Page generated in 0.0481 seconds