Spelling suggestions: "subject:"continuous bond with then decreased"" "subject:"continuous bond with then ceased""
1 |
Adolessente seuns se ervaring van die dood van ‘n ouer en ondersteuning binne die skoolopset, Wes-Kaap / Adolescent boys’ experiences of the death of a parent and the support within the school environment, Western CapeKock, Jennobia Ezendel 02 1900 (has links)
Afrikaans text / This study was undertaken to investigate and explore the experience of the death of a parent and the support for Coloured boys, in the middleadolescence phase, within the school context. Five boys were involved in the study. The gender of the parent was not specified; but all the boys had lost their mothers. The adolescent boys indicated that the death of their mothers was a life changing event; that they struggled emotionally after the death of their mothers but they received enough support from the school, friends and peer group. Family relations were disrupted and the boys often handled their mourning alone. They indicated a continued bond with their mothers, developed a greater sense of responsibility and insight into themselves and the emotions of others deepened. The boys stressed the value of social support but the public display of emotions is influenced by their perceptions of masculinity. / Die studie is onderneem om Kleurling seuns in die middel-adolessente fase se ervaring na die dood van ’n ouer en ondersteuning binne die skoolopset te ondersoek en te verken. Vyf seuns is by die studie betrek. Die geslag van die ouer is nie gespesifiseer nie maar al die seuns het hul moeders verloor. Die adolessente seuns het aangedui dat die dood van hul moeders ’n lewensveranderende gebeurtenis was; dat hulle ’n emosionele stryd gevoer het na die dood van hul moeders maar wel voldoende ondersteuning vanaf die skool, vriende en portuurgroep ontvang het. Gesinsverhoudinge het verbrokkel en die seuns het dikwels alleen hul rou hanteer. Hulle het ’n voortgesette band met hul moeder aangedui, groter verantwoordelikheidsin ontwikkel en insig vir hulself en ander se emosies het verdiep. Die seuns het die waarde van sosiale ondersteuning beklemtoon maar die openlike toon van emosies word deur hul persepsies vanmanlikheid beïnvloed. / Psychology of Education / M. Ed. (Spesialisering in Voorligting)
|
2 |

Page generated in 0.0931 seconds