Spelling suggestions: "subject:"corporate image - amarketing"" "subject:"corporate image - bmarketing""
1 |
Mediamonitering in die bestuur van korporatiewe beeldBedeker, F.R. 04 September 2012 (has links)
M.Comm. / Die waarde van hierdie ondersoek hou verband met die bemarking van 'n onderneming en die handhawing van 'n mededingende voordeel deur die projektering van 'n positiewe beeld (Anon., 1995a:92; Bateman & Zeithaml, 1993:75; Caminiti, 1992:50; Kotler & Armstrong, 1991:240). Hierdie aspek neem toe in belangrikheid soos wat die besigheidsmilieu in Suid-Afrika verander, veral wat betref die toetrede van buitelandse maatskappye tot die Suid-Afrikaanse mark.
|
Page generated in 0.1083 seconds