Spelling suggestions: "subject:"criticism."" "subject:"eriticism.""
631 |
Anne Hérbert ou la Sacralisation de l’ÉcritureFortin, Marcel 08 1900 (has links)
No description available.
|
632 |
La philosophie à l'épreuve du roman chez Milan Kundera /Lemmens, Kateri. January 1999 (has links)
No description available.
|
633 |
Sémiotique tensive de l'abjection chez Michel ButorGirard, Stéphane January 2003 (has links)
No description available.
|
634 |
Sens et non-sens dans le théâtre de Réjean DucharmeBoudreault, Lolita January 1994 (has links)
No description available.
|
635 |
Style is entertainment, style is morality : contradiction and subjectivity in the postmodern novels of Martin AmisAllison, Ryan January 1998 (has links)
No description available.
|
636 |
The prophetic vision of Egon WolffCurrey, Judith D January 2011 (has links)
Typescript (photocopy). / Digitized by Kansas Correctional Industries
|
637 |
Theme and character : some reflections on the historical context of the Ndebele novelNtabeni, Sally-Susan 07 1900 (has links)
According to Chiwome, ' ... a writer's social vislon is a soclo-spiritual and historical
product. A response to a complex process of Indoctrination' (1996: 16).The
response can be a reaction depending on whose interests the issue is considered.
The Ndebele novelist finds himself caught in the crossfire between two great
traditions. He tries to be true to his background while still having to do justice to his
newly acquired skill of graphically presenting his thoughts, feelings, and experiences
He is a Victim of socio-political systems bent on giving education which moulds the
mind to built-in- choices. Both poilitical eras use the printed word to further their
ideologies . The Ndebele novelist finds himself having to remould his artistic genius if
he is to fit in. In the process the goals of novelistic practice are missed.
The novel will not communicate effectively since it has to answer to particular
external forces. These forces derive,' ... from the urge of power to protect itself, to
perpetuate itself, to prevail' (Chiwome 1996 :22).
On the threshold of the two eras, the novel becomes a political statement. It Is this
political aspect of the novel which continues to create what Chiwome (1996) has
called creative timidity and mediocrity. / African Languages / M.A. (African Languages)
|
638 |
The scribe as interpreter : a new look at New Testament textual criticism according to reader reception theoryComfort, Philip Wesley 11 1900 (has links)
Practical Theology / D.Litt. et Phil. (Theory of Literature)
|
639 |
Klavierwerke deur Suid-Afrikaanse komponiste, voorgeskryf vir Unisa-musiekeksamens tot 1990 :Gaerdes, Johanna Marié Athena 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie verhandeling is om die opvoedkundige en artistieke waarde van
klavierwerke, wat vir die Universiteit van Suid-Afrika (hiema UNISA) se musiekeksamens
voorgeskryf is, uit te lig.
Die eerste hoofstuk gee 'n beknopte oors1g van die geskiedenis van UNISAmusiekeksamens.
In die tweede hoofstuk word geselekteerde werke ontleed en
geevalueer. Daarna volg drie bylaes wat die volgende inligting bevat:
Bylae 1
'n V olledige lys van alle werke wat tot 1990 gekomponeer is vlf UNISA se
klaviereksamens, volgens komponiste gerangskik. W erke word alfabeties ingedeel
volgens die komponis en datums word voorsien van wanneer die werk gekomponeer en
voorgeskryf is. Werke wat nie in hierdie verhandeling ontleed is nie, word met 'n
asterisk aangedui.
Bylae 2
'n Volledige lys van alle werke wat tot 1990 gekomponeer is Vlf UNISA se
klaviereksamens, volgens grade ingedeel. Komponiste word graadsgewys alfabeties
gerangskik.
Bylae 3
Kort biografiese sketse van die komponiste gedek in hierdie verhandeling ter inligting van
leerlinge en onderwysers. Komponiste word alfabeties gerangskik.
In hierdie verhandeling is slegs navorsing gedoen met betrekking tot die klavierwerke.
W erke van ander instrumente is nie nagevors nie. Veertig komponiste se werke word
gedek. Meer as eenhonderd en dertig stukke is versamel. Die ontleding van al hierdie
werke sou te veel wees vir die omvang van hierdie verhandeling en is daar dus
geselekteer. Seleksie het plaasgevind op grond van:
Eksamengraad
Daar word op laer grade gekonsentreer (V oorgraad 1 tot graad 5) omrede dit juis
gedurende hierdie aanvangsonderrig is waar die liefde en belangstelling vasgele
word vir die aanleer van werke uit eie bodem. Twee vorige verhandelings oor
Suid-Afrikaanse klavierwerke ontleed oorwegend werke van hoer grade. Die
navorser verwys hier na verhandelings van Rosemary YA Maritz en CL Venter
(volledige verwysing in bibliografie).
Moeilikheidsgraad Stukke wat makliker hanteerbaar is vir die leerling, het voorkeur geniet. Geen
werke van graad 8 en die Onderwyslisensiaat of Voordraerslisensiaat word ontleed
nie. Enkele werke van grade 6 en 7 word egter ook ontleed.
Die ontleding en evaluering van die werke word alfabeties, volgens komponiste, ingedeel.
In die ontleding word daar gelet op aspekte wat van opvoedkundige en artistieke waarde
vir die jong leerling sal wees. Dit word ook bedoel as aansporing vir die onderwyser om
van die werke aan die leerling te leer.
Al die werke (voorgraad 1 tot graad 7) is bekombaar van die Argief in die biblioteek van
die Universiteit van Suid-Afrika. Sommige onderwysers mag nog van die ou
eksamenbundels in hul privaat versameling he. Dit sou egter 'n groot aanwins wees
indien al hierdie musiek beskikbaar sou wees in een bundel. Onderwysers sou dan meer
gereeld van die werke in die jong leerling se repertorium kon insluit.
Die navorser vertrou dat die benadering van hierdie verhandeling, wat konsentreer op
interessante opvoedkundige aspekte, die leerkrag sal voorsien van voldoende motivering
om van die ryke erfenis uit eie bodem gebruik te maak, sodat dit nooit verlore mag gaan
nie. / Art History, Visual Arts and Musicology / M. Mus.
|
640 |
The French and neo-Latin epigram (1530-1560)Stevenson, Harald Edward January 2014 (has links)
No description available.
|
Page generated in 0.0463 seconds