Spelling suggestions: "subject:"drosscapes"" "subject:"crosscapes""
1 |
[RE]dress : a fashion event facility in Pretoria WestVan Biljon, Jaco 09 December 2010 (has links)
This dissertation deals with the regeneration of Pretoria West as a sub-support district that will act as catalyst for the regeneration of Pretoria CBD. The project focuses specifically on the adaptive re-use of an unused existing building at the Pretoria West Power Station and acts as a possible solution for re-using an old building. The theoretical discourse of this dissertation explored the reasons why new areas in the city develops and other areas fall in a state of disuse. It looks specifically at unused industrial areas and what they can be used for after they have outlived their purpose. The picturesque quality of vacant industrial buildings has recently attracted many fashion photographers and has informed the programme for the project by providing a facility for the fashion industry, together with other proposed functions within the unused buildings at the Pretoria West Power Station in order to add new public functions into the existing urban fabric of Pretoria West. The dissertation investigates the similarities between the fashion industry and architecture, how they influence each other and ultimately how fashion can inspire the design of a new building within the envelope of an existing industrial building. AFRIKAANS : Die verhandeling ondersoek die herlewing van Pretoria Wes as 'n sub-ondersteunings distrik wat as katalisator sal dien vir die herlewing van Pretoria se middestad. Die projek fokus spesifiek op die hergebruik en aanpassing van 'n bestaande gebou by die Pretoria Wes Krag Stasie wat nie tans gebruik word nie. Die projek dien as moontlike oplossing vir die hergebruik van 'n bestaande gebou. Die teoretiese bespreking van die verhandeling ondersoek die redes waarom nuwe areas in die stad ontwikkel en ander areas in onbruik verval. Dit ondersoek spesifiek ongebruikte industriële areas en waarvoor dit gebruik kan word wanneer hul oorspronklike funksie vervul is. Die skilderagtige kwaliteit van ongebruikte en vervalle industriële geboue het onlangs menige mode-fotograwe gelok as kontrasterende agtergrond om hulle onderwerp af te neem. Dit het aanleiding gegee tot die nuwe program, 'n fasiliteit vir die mode-bedryf, tesame met ander publieke funksies, binne-in die ongebruikte geboue by die Pretoria Wes Krag Stasie. Die verhandeling bestudeer die ooreenkomste tussen die mode-ontwerp industrie en argitektuur, hoe hulle mekaar beïnvloed en gevolglik hoe die ontwerp van 'n nuwe gebou binne-in 'n bestaande gebou ingelig kan word deur mode-ontwerp. / Dissertation (MArch(Prof))--University of Pretoria, 2010. / Architecture / unrestricted
|
Page generated in 0.0343 seconds