Spelling suggestions: "subject:"denkvlakke"" "subject:"sinkvlakke""
1 |
'n Analise van die "Revised National Curriculum Statement Grades R - 9 (Schools)" se Meetkunde in die lig van die Van Hiele modelWillemse, Margaretha Louisa 28 February 2005 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Outcomes-Based Education forms the foundation of South Africa's revised national education curriculum, known as The Revised National Curriculum Statement Grades R-9. The Van Hiele Model, developed for the teaching and learning of geometry, has already been used successfully in the school curricula of the Netherlands and Russia. Strong support for this theory exists in leading countries like America and Europe. This study has investigated the possible relationship between the Van Hiele theory and the "Revised National Curriculum Statement Grades R-9" and through critical evaluation found a great compatibility between them. Both are giving strong support for the spiral approach to mathematics education. It is recommended that all geometry learning programmes and teaching units be moulded on the Van Hiele Model. / Suid-Afrika se hersiene nasionale onderwyskurrikulum, die "Revised National Curriculum
Statement Grades R-9" word deur uitkomsgebaseerde onderwys gefundeer. Die Van Hiele Model
vir die onderrig en leer van meetkunde, is suksesvol in skoolkurrikula van Nederland en Rusland
toegepas en geniet wye steun in lande soos Amerika en Europa. Hierdie navorsing het die
moontlike verband tussen die Van Hiele raamwerk en die nuwe kurrikulum ondersoek en deur
kritiese evaluering baie sterk versoenbaarheid tussen die "Revised National Curriculum
Statement Grades R-9" en die Van Hiele Model gevind. Verder is ook aangetoon dat beide sterk
gebruik maak van die spiraalbenadering in wiskundeonderwys. Aanbevelings in die verband is dat
leerprogramme en onderrigeenhede wat die kurrikulum vir meetkunde in skole implementeer op
die Van Hiele Model geskoei word. / Mathematical Sciences / M. Sc. (Mathematics Education)
|
2 |

Page generated in 0.0277 seconds