• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die rol van leerstyle in aanvangsleesontwikkeling by graad 2-leerders: 'n gevallestudie

Williams, Anna J M 03 1900 (has links)
Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The main objective of this study was to determine the effects of an intervention programme on the reading levels of ten grade two learners. A case study was used as research method. The research group of five boys and five girls between the ages of 7 and 8 years were Grade 2 learners at a Boland primary school. These learners did not meet the Assessment Standards for reading and looking (LO3: 3, 4) The research process consisted of a pre evaluation phase, the intervention and a post evaluation phase. The learner’s reading levels were determined during the evaluation phases. The observation during the intervention was coded and recorded. The group was taught during a period of 10 weeks, 3 times a week for 30 minutes at a time. Ananlysis of data showed improvement of reading levels with regards to fluency, speed, accuracy analysis and self correction. The study thus shows that the intervention was effective for improving reading levels. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoel van die studie was om die invloed van ‘n intervensie op tien graad 2- leerders se leespeil te bepaal. ‘n Gevallestudie is as navorsingsmetode gebruik. Die navorsingsgroep, bestaande uit vyf seuns en vyf dogters tussen sewe en agt jaar oud, was almal in graad 2 aan ‘n Bolandse laerskool. Die leerders het nie voldoen aan die Nasionale Assesseringstandaarde vir lees en kyk (LU3: 3.4) nie. Die navorsing het uit twee evalueringsfases en ‘n intervensieprogram bestaan. Tydens die evalueringsfases is die leespeil van die leerders voor en na die intervensie bepaal. Tydens die intervensie is waarneming gedoen en met behulp van ‘n koderingstelsel aangeteken. Die navorsingsgroep is oor ‘n periode van tien weke drie keer per week vir 30 minute aan ‘n program blootgestel. Die data-analise het ‘n verbetering getoon ten opsigte van vlotheid, spoed, akkuraatheid, analise en selfkorrigering. Die studie het dus aangetoon dat die intervensie die leespeil van die tien leerders verbeter het.

Page generated in 0.0766 seconds