Spelling suggestions: "subject:"dissertations -- geographic analysis"" "subject:"dissertations -- eographic analysis""
1 |
Crime in the rural district of Stellenbosch : a case studyDavids, Arlene Joy 12 1900 (has links)
Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: One of the most distressing criminal activities has been the attacks on farmers since 1994 and
for many years now our farming community has been plagued by these senseless acts of
brutality. Since the early nineties there has been a steady increase in the occurrence of farm
attacks in our country and the rising incidence of violent crimes on farms and smallholdings
in South Africa has become a cause for great concern. The farming community in South
Africa has a very significant function in the economy of the country as producers of food and
providers of jobs and other commodities required by various other industries, such as the
mining industry. They render an indispensable service to our country and therefore we have to
ensure that this community receives the necessary safeguarding that is so desperately needed
at this time.
Farm attacks are occurring at alarming rates in South Africa, the Western Cape, and recently
also in the Stellenbosch district. The phenomenon of farm attacks needs to be analysed in the
context of the crime situation in general. The underlying reasons for crime are diverse and
many, and need to be taken into account when interpreting the causes of crime in South
Africa. To ensure that this research endeavour has practical value for the various parties
involved in protecting rural communities, crime hotspots and circumstances in which crime
occur were identified and used as a tool to provide the necessary protection and mobilisation
of forces for these areas.
The study focused on different theories in explaining the crime phenomenon. Information
from the Stellenbosch SAPS was used to analyse the study area and to identify areas that can
be classified as possible hotspots in the study area. Demographic and socio-economic
determinants shed light upon the social structure in the study area and various environmental
determinants were also used to generate a broader understanding to the social pandemic. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sedert 1994 is plaasaanvalle een van die mees ontstellende kriminele aktiwiteite van ons era.
Die landbougemeenskap word al jare lank geteister deur hierdie sinnelose aktiwiteite. Sedert
die vroeë negentigerjare is daar ’n stewige toename in die voorkoms van plaasaanvalle asook
toenemende insidente van geweldsmisdade, wat tot groot kommer lei. Die
landbougemeenskap in Suid-Afrika het ’n baie belangrike funksie in die ekonomie, aangesien
hulle voedselvervaardigers is, werksgeleenthede skep en industrieë van sekere kommoditeite
voorsien. Hulle lewer ’n onmiskenbare diens aan die land en daarom verdien hierdie
gemeenskap die nodige beveiliging.
Die aantal plaasaanvalle in Suid-Afrika, die Wes-Kaap en onlangs ook die Stellenboschomgewing,
is skokkend. Hierdie fenomeen moet binne die konteks van algemene misdaad
geanaliseer word. Die onderliggende redes wat aanleiding gee tot plaasaanvalle is divers,
maar moet almal in gedagte gehou word wanneer die oorsake vir misdaad ondersoek word.
Om te verseker dat hierdie navorsingspoging praktiese waarde toon vir diegene betrokke,
behoort gebiede waar misdaad seëvier geïdentifiseer te word en dan gebruik te word om die
nodige beskerming aan en mobilisering van polisiemagte binne hierdie gebiede te bied.
Die studie fokus op verskillende teorieë wat gebruik kan word om die voorkoms van misdaad
te verklaar. Inligting is van die Stellenbosch-polisiediens verkry om die voorkoms van
misdaad in die studiegebied te verklaar en om probleemgebiede te identifiseer. Demografiese
en sosio-ekonomiese veranderlikes kan lig werp op die sosiale struktuur van die studiegebied
en kennis van omgewingsveranderlikes dra ook by tot ’n beter begrip van hierdie sosiale
pandemie.
|
Page generated in 0.1486 seconds