• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Neutral zone classifiers within a decision-theoretic framework

Yu, Hua. January 2009 (has links)
Thesis (Ph. D.)--University of California, Riverside, 2009. / Includes abstract. Also issued in print. Includes bibliographical references (leaves 81-84). Available via ProQuest Digital Dissertations.
2

Die behoefte van verbruikers na kleinhandelsafsetpunte in die Soshanguve-gebied

Potgieter, Marius 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Suid-Afrika het ongekende verstedeliking ervaar en agtergeblewe verbruikers het hulle in gebiede in en om stede gevestig. Steeds toenemende verstedeliking veroorsaak enersyds probleme aangesien basiese infrastruktuurvoorsiening (elektrisiteit, water, en riool) ontbreek. Andersyds laat die afwesigheid van formele kleinhandelsfasiliteite in die agtergeblewe gebiede die vraag ontstaan wat hierdie verbruikers se behoefte aan afsetpunte behels. 'n Ewekansige-waarskynlikheidsnavorsingstudie met 'n steekproef van 300 huishoudings, 'n vraelys, en persoonlike onderhoude is onderneem om die agtergeblewe verbruikers in die Soshanguve gebied se behoeftes na kleinhandelsafsetpunte te bepaal. Die bevinding is dat die meeste verbruikers buite hul woongebied werksaam is, 'n gemiddelde inkomste van tot R2 000 per maand verdien, en dat taxi's die hoofvervoermiddel is. Kleinhandelsaankope word hoofsaaklik in Pretoria en Mabopane gedoen. Daar bestaan wel 'n behoefte na formele kleinhandelsafsetpunte, veral vir bederfbare produkte en kruideniersware soos voorsien deur bekende kleinhandelsintellings soos die OK Bazaars. Die ondersoek bevestig dat Soshanguve kleinhandelsbeleggingsgeleenthede bied vir verskeie kleinhandelsfasiliteite. / South-Africa experienced unknown urbanisation and disadvantaged consumers flocked to the cities. Continuous urbanisation causes infrastructural problems such as a lack of electricity, water, and sewerage facilities. The absence of formal retail outlets in these areas poses the question what retailing needs these consumers do have. A simple random probability research study with a sample of 300 households, a questionnaire, and personal interviews was used to determine the disadvantaged consumers' needs for retail outlets in the Soshanguve area. The results indicate that most consumers work outside Soshanguve, earn an average of up to R2 000 per month, and use taxi's as a means of transportation. Retail purchases are made in Pretoria and Mabopane. There is a definite need for formal retail outlets, especially for perishables and groceries as provided by retailers such as OK Bazaars. The research confirms that there are retail investment opportunities in Soshanguve for the establishment of various retail facilities. / Business Management / M. Comm. (Business Management)
3

Page generated in 0.1231 seconds