• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Storievoltooiing : 'n projeksiemedium vir gebruik by elf- tot veertienjariges

Joubert, Christina Margaretha 01 1900 (has links)
Afrikaans text / Hierdie navorsing spruit uit die behoefte om doeltreffendheid van hulpverlening by kliente in die ouderdomsgroep elf- tot veertien jaar te verbeter. Die doel was om vas te stel of die projeksietegniek storievoltooiing by vroee adolessente nuttige responsies oplewer. Twee bestaande storievoltooiingsmedia, naamlik die Doss Fabels en die Madeleine Thomas Toets is toegepas saam met ander projeksiemedia en die responsies wat by storievoltooing gekry is, is geevalueer. Deur middel van 'n literatuurstudie is die eienskappe van die vroee adolessent nagegaan. Daar is spesiale aandag gegee aan die probleme wat kliente in hierdie ouderdomsgroep by hulpverlening vir die hulpvertener oplewer. Navorsing dui daarop dat die vroee adolessent 'n relatief hoe risiko loop om wordingsprobleme te ontwikkel. Vanwee die kenmerke van hierdie spesifteke ontwikkelingstadium, is erkende metodes van hulpverlening soos onderhoudvoering, nie altyd die aangewese of mees suksesvolle metode van hulpverlening nie. Tydens die empiriese ondersoek is gevind dat die proefpersone gunstig gereageer het op die storievoltooiingsmedia en nuttige responsies gelewer het. Die gevolgtrekking is gemaak dat storievoltooing as tegniek, moontlik 'n rol te speel het naas die meer bekende projeksiemedia soos die TAT en die OAP as hulpmiddel by diagnose van probleme by vroee adolessente. / This reseach evolved from the need to increase the efficiency of therapy with early adolescents. The objective was to establish whether story completion as projective technique elicits useful responses. Two existing story completion media, the Duss Fables and the Madeleine Thomas Test, were applied in addition to other projection media and the responses were evaluated. The characteristics of the early adolescent were studied as found in the literature. Research indicates that the early adolescent is at risk for various ontological and psychological problems. Because of the characteristics of clients in this specific developmental stage, accepted techniques in therapy, for example the interview, are not entirely successful when counseling early adolescents. It was found that testees responded positively to the story completion media and produced useful responses. The conclusion was that story completion may have a role to play as an instrument in diagnosing the problems of early adolescents. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
2

Page generated in 0.0497 seconds