• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Ondersoek na die geskiktheid van sillabi vir gehoortoetse in gegradeerde musiekeksamens

Naude, Anna Catharina 12 1900 (has links)
Thesis (MMus) -- Stellenbosch University, 1987. / VOORWOORD: Gedurende my tydperk as musiekonderwyseres het ek toenemend bewus geword van die belangrikheid van gehooropleiding in die musiekopleidingsprogram enersyds, en die gebrek aan motivering en 'n voldoende metodiek andersyds. Hierdie lewendige belangstelling in gehooropleiding en die probleme wat die vakgebied omring, het aanleiding gegee tot 'n ondersoek na die geskiktheid van die gehoortoetse soos dit voorkom in gegradeerde musiekeksamens. Die hoë standaard van gehooropleiding wat Dr. P.E.O.F. Loeb van Zuilenburg aan die Universiteit van Stellenbosch daargestel het, en die groot hoeveelheid bronne oor die onderwerp wat in die Musiekbiblioteek beskikbaar was, was die hoofredes vir my keuse van hierdie Universiteit vir nagraadse studiedoeleindes.

Page generated in 0.1128 seconds