• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die wagte van Pretoria

Van Wyk, P.L. (Petrus Lodewickus) 02 December 2011 (has links)
Pretoria was a fortified city during the First- (1880-1881) and Second Anglo Boer War (1899-1902). In total, about 65 fortifications were constructed in and around Pretoria. Only 24 of the original 65 stronghold’s locations are known. An urban trail is proposed to illustrate the connections that existed between these fortifications. The distortion of heritage by the contemporary landscape of Pretoria are investigated by a overnight facility design at the Eastern Redoubt on Strubenkop, Lynnwood. The route provides a practical solution to use these derelict structures in a contemporary way which will stimulate the protection and further investigation of Pretoria’s fortifications. The overnight facility, together with the other similar facilities on the known fortifications, guides the present-day fort user through the streets of Pretoria to communicate the current and historic landscape. / Pretoria was ‘n gefortifiseerde stad gedurende die Eerste- (1880-1881) en Tweede Anglo Boereoorlog (1899- 1902). In totaal was daar sowat 65 fortifikasies in en rondom Pretoria opgerig. Die ligging van slegs 24 van die oorspronklike 65 vestings van Pretoria is bekend. Om die verbinding wat tussen die fortifikasies bestaan te illustreer, word ‘n voetslaanroete tussen die vestings voorgestel. Die verwringing van dié erfenis deur die kontemporêre landskap van Pretoria word ondersoek deur ‘n oornagfasiliteit by die Eastern Redoubt op Strubenkop, Lynnwood te ontwerp. Die roete verskaf ‘n praktiese oplossing om die fortifikasies op ‘n kontemporêre manier te gebruik wat die bewaring en verdere studie van die fortifikasies sal stimuleer. Die oornag fasiliteit, tesame met die ander fasiliteite wat op die oorblywende fortifikasies voorgestel word, neem die reisiger as ‘n hedendaagse gebruiker van die fortifikasies deur die landskap van Pretoria. / Dissertation (MArch(Prof))--University of Pretoria, 2011. / Architecture / unrestricted

Page generated in 0.0415 seconds