• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

A preparation for an edition of a critical text of the Syriac version of Ecclesiasticus

McHardy, W. D. January 1943 (has links)
No description available.
2

4Qinstruction-fragmente en ander wysheidsgeskrifte : 'n ondersoek na intertekstualiteit (Afrikaans)

Geyser, Anna Barbara 10 January 2007 (has links)
AFRIKAANS: In die laat tagtigs en vroeë negentigs van hierdie eeu is die res van die Oumran-geskrifte wat ontdek is, openbaar gemaak. Met die gebeurtenis het talle moontlikhede vir die wetenskaplike bestudering van 'n groot aantal dokumente ontstaan. 4Qlnstruction is een van die dokumente wat beskikbaar geraak het, en is geklassifiseer as 'n wysheidsteks wat 'n legio moontlikhede vir wetenskaplike bestudering moontlik gemaak het. As gevolg van die fragmentariese aard van die teks bestaan daar nog geen vasgestelde teks vir die geskrif nie en is daar nog nie 'n volledige vertaling nie. Hierdie twee faktore asook die feit dat die fragmente tematiese ooreenstemming (maar ook verskille) toon met ander wysheidsgeskrifte, het as motivering vir hierdie studie gedien. In hierdie studie gee ek 'n eie komposisie van die teks asook 'n vertaling van die geselekteerde fragmente (4Q417 2i-ii en 4Q416 2ii-iv ) van 4Qlnstruction weer. Deur middel van intertekstualiteit word die fragmente vergelyk met ander wysheidsgeskrifte (Ben Sira, ander Qumran-geskrifte en Spreuke) uit die Israelitiese geledere, Bepaalde wysheidstemas is in die fragmente geïdentifiseer, waarna dit met ooreenstemmende temas in die ander geselekteerde geskrifte vergelyk is, Die intertekstuele studie behels 'n bestudering van die geskrewe teks sowel as die gebeurde teks, Die onderskeie geskrifte se tekste sowel as kontekste is met ander woorde met mekaar vergelyk, in 'n poging om die rede(s) vir die ooreenstemmende asook verskillende opvattings oor soortgelyke temas binne die Israelitiese 'biblioteek' te verklaar. Na aanleiding van die intertekstuele studie wi! dit voorkom asof die ooreenstemminge voor die deur van die 'bronteks' (oorspronklike teks) gelê kan word, terwyl die verskille meer verstaanbaar is in die Iig van die onderskeie geskrifte se omstandighede (konteks/ sosiaie teks). ENGLISH: In the late eighties and the early nineties of this century most of the Oumran texts which were discovered were made public. Along with this, many opportunities arose for scholars to study the many documents contained therein. 4Qlnstruction is one of the documents which became available and as a result thereof, a wide range of opportunities opened up to scholars. Due to the fragmentary nature of the text, there is as yet no formal text of the document available. The motivation for this study arises from the above mentioned factors along with the fact that the fragments have both similarities and differences within certain themes. In this study I am presenting my own reconstruction and translation of selected 4Qlnstruction fragments (4Q417 2i-ii and 4Q416 2ii-iv). By using intertextual study, the fragments are compared with other wisdom texts (Ben Sira, other Qumran texts and Proverbs) from the Israelite 'library'. Certain wisdom themes are identified in the fragments and compared with similar themes in the other selected texts. The Intertextual study involves a study of the written text(s) as well as of the actual events (social text). Hence, the text(s) and context(s) of the selected works are compared with each other in an attempt to explain the reasons for the similarities as well as the varying opinions within the similar wisdom themes contained in the Israelite 'library'. In the Intertextual approach, it appears as if the similarities can be attributed to the original Israelite theology or ideology, while the differences are due to the varying situations (context/ social text). / Dissertation (MA (Semitic Languages))--University of Pretoria, 2007. / Ancient Languages / unrestricted

Page generated in 0.0541 seconds