• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Futures markets : Theory and tests

Antoniou, A. January 1986 (has links)
No description available.
2

Inligtingswaarde van dividende

Nortjé, André 11 1900 (has links)
Die studie ondersoek die inligtingswaarde van dividende as 'n moontlike verldaring van die waargenome aandeleprysreaksie op dividendaankondigings. Twee algemene hipoteses is getoets, naamlik dat 'n betekenisvolle verandering in 'n maatskappy se dividendbeleid inligting oor daardie maatskappy se toekomstige verdienste per aandeel bevat, en tweedens dat hierdie inligting in die reaksie van aandelepryse na die aankondiging van die verandering gereflekteer word. Die belangrikste bevindinge is soos volg: • Die inligting vervat in huidige dividendaankondigings kan nie deur beleggers gebruik word om die volgende jaar se verdienste per aandeel van 'n maatskappy te voorspel nie. Die aandeleprysreaksie op positiewe, negatiewe en neutrale nuus is statisties beduidend, maar vind hoofsaaklik in dieselfde rigting plaas. Beleggers sou dus nie die inligting vervat in dividendaankondigings kan gebruik om bogemiddelde opbrengskoerse te genereer nie. • Die inligtingswaarde van dividende is dus 'n onwaarskynlike verldaring van die invloed van 'n maatskappy se dividendbeleid op die waarde van sy gewone aandele. / This research investigates the information content of dividends as a possible explanation for the observed share price reaction to dividend announcements. Two hypotheses were tested, namely that a significant change in a company's dividend policy contains information on that company's future earnings per share, and secondly, that this information is reflected in the share price reaction after the announcement of the change. The most important findings are as follows: • Investors cannot use the information contained in current dividend announcements to predict a company's earnings per share for the next year. • Share price reactions to positive, negative and neutral news are statistically significant, but will be in the same direction. Hence investors cannot use this information to generate above-normal returns. The information content of dividends is therefore an unlikely explanation of the influence a company's dividend policy has on the value of its ordinary shares. / Business Management / MCom (Sakebestuur)
3

Page generated in 0.0703 seconds