• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Korpusanalise van Afrikaanse eksosentriese komposita

Van Niekerk, Lariza 01 January 2002 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word 'n voorlopige bestekopname van Afrikaanse ekosentriese komposita aangebied. Die korpus waaruit voorbeeldmateriaal geput is, sluit leksikografiese en akademiese werke, asook die spreektaal in. Na aanleiding van 'n komparatiewe bespreking van morfologiese, kategoriale en semantiese onderskeidingskenmerke van ekso- en endosentriese komposita, word daar tot die gevolgtrekking gekom dat die onderskeid tussen eksosentriese en endosentriese lekseme noodsaaklik is. Eksosentriese komposita word deurgaans bespreek as 'n prototipiese kategorie, met kern- en randelemente. Anders as by endosentriese samestellings, ontbreek 'n hipnimie-relasie tussen prototipiese eksosentriese samestellings en enige van hul konstituente. Alhoewel eksosentriese komposita uiteraard dubbelsinnig en semanties ondeursigtig is, is die ondeursigtighied gradeerbaar, vanaf redelik deursigtig tot heeltemal ondeursigtig. 'n Inventaris word aangebied van eksosentriese samestellings, soos dit verdeel kan word in subgroepe op grond van ontstaanswyses, semantiese kenmerke en strukturele kenmerke van die woorde. Ten slotte word die verdere studie van funksionele aspekte van eksosentriese komposita in die vooruitsig gestel. / Afrikaans & Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)
2

Korpusanalise van Afrikaanse eksosentriese komposita

Van Niekerk, Lariza 01 January 2002 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie verhandeling word 'n voorlopige bestekopname van Afrikaanse ekosentriese komposita aangebied. Die korpus waaruit voorbeeldmateriaal geput is, sluit leksikografiese en akademiese werke, asook die spreektaal in. Na aanleiding van 'n komparatiewe bespreking van morfologiese, kategoriale en semantiese onderskeidingskenmerke van ekso- en endosentriese komposita, word daar tot die gevolgtrekking gekom dat die onderskeid tussen eksosentriese en endosentriese lekseme noodsaaklik is. Eksosentriese komposita word deurgaans bespreek as 'n prototipiese kategorie, met kern- en randelemente. Anders as by endosentriese samestellings, ontbreek 'n hipnimie-relasie tussen prototipiese eksosentriese samestellings en enige van hul konstituente. Alhoewel eksosentriese komposita uiteraard dubbelsinnig en semanties ondeursigtig is, is die ondeursigtighied gradeerbaar, vanaf redelik deursigtig tot heeltemal ondeursigtig. 'n Inventaris word aangebied van eksosentriese samestellings, soos dit verdeel kan word in subgroepe op grond van ontstaanswyses, semantiese kenmerke en strukturele kenmerke van die woorde. Ten slotte word die verdere studie van funksionele aspekte van eksosentriese komposita in die vooruitsig gestel. / Afrikaans and Theory of Literature / M.A. (Afrikaans)

Page generated in 0.098 seconds