Spelling suggestions: "subject:"6electronic voltage regulators"" "subject:"belectronic voltage regulators""
1 |
Supervisory control and sliding mode control of a medium voltage direct AC-AC electronic voltage regulatorAbrie, Dewald Johan 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: As control problems become more and more complex, techniques are required that surpass the capabilities of
simple controllers that are linearized about certain parametric set points. Controllers that can operate over a
large range of model parameter variations and even controllers that are largely model-independent are becoming
more valuable and necessary.
In this control application, voltage regulation is done on a direct AC-AC medium voltage regulator, making
use of a type of regulated autotransformer configuration. The fifth order system is shown to be prone to oscillations
on the input bus. This, together with the control requirement of robustness to load variations, provides
a challenging control problem that is rarely addressed in literature.
This thesis solves the control problem by means of applying sliding mode control on voltage regulator
module level, and supervisory control on system level. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Soos die soeke na oplossings vir hedendaagse beheer probleme al hoe meer uitdagend raak, word die behoefte
vir model onafhanklike en robuuste beheerders dienooreenkomstig groter. Eenvoudige beheerders wat gelineariseer
is om ’n parametriese werkpunt raak ondoeltreffend vir vandag se vereistes vir doeltreffende beheer
ongeag van parametriese veranderinge.
In hierdie tesis word spanning regulasie toegepas deur ’n direkte WS-na-WS medium spanning reguleerder
in te span. Hierdie toestel maak gebruik van ’n tipe van outotransformator opstelling waar die sekondêre wikkelings
gereguleer word deur die skakelaksie van die drywingselektroniese regulasie modules. Die vyfde-orde
stelsel se intree bus is geneigd om onstabiel te raak, en moet dus aktief gedemp word terwyl die uitreespanning
reguleer word. Die vereiste dat die beheer boonop robuus ten opsigte van las veranderings moet wees maak
hierdie probleem ’n monster van ’n uitdaging wat skaars in die literatuur aangeraak is.
Hierdie tesis los die probleem van robuuste beheer op deur glymodus beheer toe te pas op reguleerder
module vlak, en ook deur toesighoudende beheer op stelsel vlak toe te pas.
|
Page generated in 0.1008 seconds