• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Belewinge van die adolessent in die enkelouergesin as gevolg van egskeiding

Basson, Heidi 01 January 2002 (has links)
Text in Afrikaans / The adolescents touched by their parent's divorce often display certain behavioral problems, such as withdrawal, aggression, and deterioration in academic performance, total apathy and misconduct. These adolescents experience mixed feelings in their period of distress. When one gets behind the reasons for certain behavior, the adolescents usually confess that the parents' divorce affected them. Parents often do not think about the emotional implications their divorce has on their children. Authors differ about the age at which children are influenced the most by their parents getting divorced. This study confirms suspicions that although adolescents want to break ties with their parents, they still feel threatened when their parents split up. During serious conflict in the family, the divorce is sometimes perceived as positive. The study makes everybody involved with the adolescent aware of the emotional disruption and the influence a divorce could have on their daily functioning. / Die studie oor die belewinge van die adolessente in die enkelouergesing as gevolg van egskeiding, spruit voort uit waarnemings tydens die interaksie met adolessente wat deur die ouers se egskeiding geraak is. Sodanige adolessente toon dikwels sekere gedragspatrone, soos onttrekking, aggressie, verswakking van akademiese prestasie, algehele lusteloosheid en wangedrag. Wannneer hulle genader word, ontken hulle dikwels dat iets skort. Hulle wil nie anders beskou word as ander adolessente wat nie in dieselfde situasie verkeer nie. Die ondersoek toon dat adolessente gemengde gevoelens in hulle tyd van nood ondervind het. Wanneer wel agter die rede vir die teruggetrokkenheid of aggressie of verswakkende akademiese prestasie gekom word, erken adolessente gewoonlik dat die ouers se egskeiding hulle onderkry. Ouers dink dikwles nie aan die emosionele uirwerking wat hulle egskeiding op die kinders het nie. Skrywers verskil oor die ouderdom waarop kinders die meeste deur die ouers se egskeiding beinvloed word. Die respondente in hierdie studie bevestig vermoedens dat, alhoewel adolessente hulself wil losmaak van die ouers, hulle wel bedreig voel wanneer die ouers uitmekaargaan. Tydens ernstige konflik in die gesin word die egskeiding tog soms as positief ervaar. Dit beteken egter nie dat dit vir hulle maklik is nie. Wanneer daar voor die egskeiding min konflik is en die verblyfreelings daarna vir die aolessent aanvaarbaar is, is die aanpassingsproses gewoonlik makliker. Die studie maak alle betrokkenes by die adolessent bewus van die emosionele ontwrigting waaraan hy blootgestel word en die uitwerking wat dit op sy alledaagse funksionering kan he. / Educational Studies / M. Ed. (Voorligting)
2

Page generated in 0.1323 seconds