• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Emosionele reaksies van die moeder van die seksueel misbruikte kind na bekendmaking van seksuele misbruik / Wilna Joy Stander

Stander, Wilna Joy January 2009 (has links)
* OPSOMMING: Die doelstelling van die navorsing was om die reaksies van die moeder van die seksueel misbruikte kind na bekendmaking van die oortreding te bepaal en hoedat die forensiese maatskaplike werker die moeder tydens die forensiese proses behulpsaam kan wees. Doelwit 1: Om vas te stel wat die emosionele reaksies van die moeders was nadat seksuele misbruik van hul kinders bekend gemaak is. Doelwit 2: Om vas te stel in watter mate die forensiese maatskaplike werker inligting aan die moeder verstrek het rakende die wetlike en forensiese prosesse asook moontlike implikasies rakende bepaalde besluitneming. Doelwit 3: Om vas te stel hoe die forensiese maatskaplike werker die moeder tydens die forensiese proses behulpsaam kan wees. Ten opsigte van doelwit een (1) is 'n gestandaardiseerde meetinstrument (PMSI) benut ten einde die moeder se emosionele reaksies te bepaal. Daar is bevind dat die moeder van die seksueel misbruikte kind na bekendmaking daarvan, binne 'n emosionele konteks, met simptome van trauma presenteer. Doelwit twee (2) is met behulp van 'n selfontwerpte vraelys ondersoek, aan die hand waarvan bevind is dat die meerderheid moeders voldoende inligting met betrekking tot die wetlike en forensiese prosesse van die forensiese maatskaplike werker ontvang het. Enkele van die moeders het egter beleef dat hulle nie op aile vlakke toepaslik ingelig was rakende die wetlike en forensiese proses nie. Ten aansien van doelwit drie (3) is dieselfde selfontwerpte vraelys benut as die in doelwit twee (2) genoem. Daar is bevind dat die forensiese maatskaplike werker toepaslike inligting aan die moeder moet verstrek en dat sy haar na bevoegde kundiges wat oor spesifieke terapeutiese kennis en vaardighede beskik, moet verwys. Hierdie bevindinge is vervat in die aanbevelings wat in die studie gedoen is, wat fokus op die forensiese maatskaplike werker se rol en taak met betrekking tot die moeder van die seksueel misbruikte kind. / • SUMMARY: The purpose of the research was to determine the emotional reactions of the mother of the sexually abused child after disclosure and how the forensic social worker can assist the mother in the forensic process. Objective 1: To determine what the emotional reactions of the mothers of their sexually abused children were after disclosure of sexual abuse. Objective 2: To ascertain to what extent the forensic social worker furnished the mother with information regarding the legal and forensic process as well as possible implications concerning certain decision making. Objective 3: How the forensic social worker can assist the mother in the forensic process. A standardised measuring instrument (PMSI) was utilised in obtaining information with regard to objective one (1). The findings indicate that the mother of the sexually abused child presents with symptoms of trauma after disclosure of sexual abuse. A self-designed questionnaire was used to investigate objective two (2). The findings indicated that the majority of mothers received sufficient information from the forensic social worker regarding the legal and forensic process. The same self-designed questionnaire was utilised for objectives two (2) and three (3). Objective three (3) focused on how the forensic social worker could assist the mother in the forensic process. The findings indicated that the forensic social worker should furnish the mother with specific information, especially by referring the mother to competent therapists with specific therapeutic knowledge and skills. These findings were included in the recommendation made in this study that focussed on the forensic social worker's role and task with regard to the mother of the sexually abused child. / Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2010.
2

Page generated in 0.2056 seconds