• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Transformerende leierskapvaardighede as 'n voorspeller van topprestasie

Van Jaarsveld, Barend Francois Fourie 07 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van hierdie navorsing is om te bepaal tot watter mate waargenome leierskapvaardighede van die middelvlakbestuurders in 'n provinsiale hospitaal, 'n voorspeller is van topprestasie. Vanuit die literatuuroorsig word leierskapteoriee, die veranderende konteks van leierskap, leierskapstrategiee en -vaardighede bespreek. Die rasionaal vir topprestasie, visie in topprestasie-organisasies en die beginsels van topprestasie word ook bespreek. Die navorsingsontwerp is 'n beskrywende studie en maak gebruik van 'n gestratifiseerde ewekansige steekproef. Die leierskapvaardigheidsvraelys (Charlton, 1991) is vir die meet van die leierskapvaardighede gebruik en die PA VE-vraelys is gebruik vir die meet van die vlak van topprestasie in die organisasie-eenheid. Die resultate vertoon bemagtiging as die vemaamste voorspeller van topprestasie by die middelvlakbestuurders. Toekomstige navorsing kan temas insluit soos die rol en potensiaal van 'n gedeelde visie, volharding, en werkstevredenheid. Relevante sleutelwoorde is transformerende leierskapvaardighede, topprestasie, bemagtiging en middelvlakbestuurders. / The aim of this research is to determine to what extent perceived leadership competency of the middle level manager in a provincial hospital, is a predictor of peak performance. The literature highlights leadership theories, the changing context of leadership, leadership strategies and competencies. The rationale for peak performance, vision in peak performing organizations and the principles of peak performance are also discussed. The research design is a descriptive study which uses a stratified randomized sample. The leadership competence questionnaire (Charlton, 1991) is used to measure the leadership competencies. The PA VE questionnaire is used to measure the level of peak performance in the organizational unit. The results indicate empowerment as the most prominent predictor of peak performance of middle level managers. Future research may include the role and potential of a shared vision, determination and work satisfaction. Relevant keywords are transformational leadership competencies, peak performance, empowerment and middle level managers. / Industrial and Organisational Psychology / M.Com. (Bedryfsielkunde)
2

Page generated in 0.1567 seconds