Spelling suggestions: "subject:"exotic conuclei"" "subject:"exotic cuclear""
1 |
Cluster model analysis of exotic decay in actinide nucleiDu Toit, Erasmus Johannes 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: The binary cluster model is used to investigate the properties of exotic
structures and decays in various nuclei. A simple method is described to choose
the possible clusters forming within the nucleus, by assuming the nucleus consists
of a mixture of up to four different core-cluster pairs. A phenomenological
potential is then used, with optimized parameters, to describe the even-even
222-232Th nuclei within the binary cluster model, by calculating exotic decay
half-lives, reduced electromagnetic transition probabilities, and energy spectra.
After finding that all experimentally observed heavy ion emissions are
predicted with the model and calculated structure observables are reproduced
within good agreement of the experimentally measured values, the model was
extended to include the even-even 230-234U, 236-240Pu and 222-224Ra nuclei.
We found that almost all experimentally observed heavy ion emissions are
predicted within the model with reasonable accuracy in the calculated halflives,
and found good agreement in the other calculated structure observables. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die binêre bondel model is gebruik om die eienskappe van eksotiese strukture
en verval in verskeie nukliedes te ondersoek. ’n Eenvoudige metode is
gebruik om die moontlike bondels wat binne die nuklied vorm te kies, deur
die aanname te maak dat die nuklied uit ’n mengsel van tot vier verskillende
kern-bondel pare bestaan. ’n Fenomenologiese potensiaal is dan gebruik, met
optimale parameters, om die ewe-ewe 222-232Th nukliedes met die binêre bondel
model te beskryf, deur eksotiese verval halfleeftye, verminderde elektromagnetiese
oorgangswaarskynlikhede, en energie spektra te bereken. Nadat
daar gevind is dat alle vrygestelde swaar ione wat eksperimenteel waargeneem
is deur die model voorspel word, en berekende struktuur waarneembares tot
goeie ooreenstemming met die eksperimentele waardes produseer is, is die model
uitgebrei om die ewe-ewe 230-234U, 236-240Pu en 222-224Ra nukliedes in te
sluit. Daar is gevind dat byna alle vrygestelde swaar ione wat eksperimenteel
waargeneem is deur die model voorspel word met redelike akkuraathied in die
berekening van hul halfleeftye, asook dat daar goeie ooreenstemming tussen
die berekende en eksperimentele waardes van ander struktuur waarneembares was.
|
Page generated in 0.0446 seconds