• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Undergraduate speech-language therapy students’ perceived competence to treat persons who stutter following an additional training component using a simulated patient

Vermeulen, Carianne 12 1900 (has links)
Thesis (MPhil (Centre for Health Sciences Education)--University of Stellenbosch, 2010. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Doel: Te min spraak-taalterapeute (STT’e) wêreldwyd spreek vlotheidsversteurings aan. Dit mag aan hul gevoelens van onbevoegdheid in die hantering van persone wat hakkel toegeskryf word. Nuut-gegradueerde STT’e, in die Suid-Afrikaanse konteks, het dikwels nie toegang tot ondersteuning en leiding van ervare klinici om hul vaardighede en bevoegdheid in die hantering van persone wat hakkel, te ontwikkel nie. Die doel van hierdie studie was om voorgraadse STTstudente se persepsies van hul eie bevoegdheid om persone wat hakkel te hanteer, te ondersoek en beskryf 1) direk na die voltooiing van hul teoretiese module en voor kliniese plasing, en 2) na blootstelling aan ‘n bykomende opleidingskomponent waar hulle waargeneem het hoe intervensieprosedures op ‘n gesimuleerde pasiënt toegepas word. Metodes: ‘n Beskrywende opnameontwerp, met pre- en post-intervensie-vraelyste is gebruik om die andragogiese benadering se impak op studente, voor en nadat hulle die bykomende opleidingsgeleentheid ontvang het, te evalueer. Resultate: Voor die intervensie het die meeste studente hulself nie as bevoegd geag om persone wat hakkel te evalueer of behandel nie. Na die intervensie is statisties beduidende veranderinge in die studente se self-ervare bevoegdheid vir die meeste aspekte verwant aan die evaluering en behandeling van mense wat hakkel, gerapporteer. Opsomming: Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat die studente hierdie tipe innoverende opleidingsmetodologie hoog op prys stel en dat dit ‘n nodige aanvulling tot studente se bestaande kliniese plasings is.

Page generated in 0.1168 seconds