Spelling suggestions: "subject:"forest surveys -- south africa"" "subject:"forest surveys -- south affrica""
1 |
An investigation into the feasibility of forest inventory by means of stereo satellite imagery employing digital photogrammetry technologyVogt, Holger K. H January 2000 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of the study was to extract elevation information (such as tree height) from
stereo satellite imagery (IRS-I C), to scrutinise the performance of the DTM (Digital
Terrain Model) tools as provided by the LH (LeicalHelava) Systems' softcopy
system, and subsequently to perform a feasibility study on the application of a
practically viable forest inventory design.
A softcopy photogrammetry workstation (LH Systems DPW 770), IRS-I C stereo
panchromatic satellite imagery, and digital aerial photography at a scale of 1:30000
(scanned at 15 micrometers) was used. The study was conducted over various sites in
the Sabie area (province of Mpumalanga) in South Africa, where extensive man made
forests with pine and eucalypts are to be found. The extraction of stand parameters
such as tree height was performed manually, semi-automatically, and automatically.
In addition, the compartment area was determined using a GIS tool. The Digital
Surface Models (DSM), representing the canopy structure of the stands, was extracted
from the IRS-I C imagery and validated through a comparison of the resulting
contours with the corresponding contours generated by aerial photogrammetric
methods.
Due to the coarse spatial resolution of the IRS-IC imagery (5m) and the suboptimal
BIH (BaselHeight) ratio (0.57), only objects featuring a height exceeding 20m could
be manually measured with confidence. Furthermore, only the edges of the
compartments proved to be suitable for the determination of tree heights (i.e. with a
sufficiently large parallax difference and image contrast).
The manual determination of tree heights in the IRS-I C imagery yielded accuracies of
about 95% compared to the height values of the aerial photographs and the ground
data. The application of image enhancement techniques had severe effects on the
accuracy of the IRS-IC stereo model, resulting in deviations of about -57m from the
'true' value. It was observed that image matching was only a problem where features changed their appearance (e.g. clearfelled or burnt areas) during the acquisition period
of the stereo pair of the satellite imagery.
LH Systems' Adaptive Automatic Terrain Extraction (AATE) tool performed very
well for the creation of digital terrain and surface models when using digital aerial
photography with a high scanning rate. In contrast, the automatic creation of canopy
surface models from various forest compartments did not yield any useful results
when applied to IRS-l C imagery. AATE could not model the canopy structure
properly. The coarse spatial resolution of the satellite imagery in conjunction with the
sparse post spacing (20m) and matching errors are most likely to be responsible for
this poor performance.
Two-phase sampling and the Hugershoff method were chosen for automatically
derived height values to be evaluated for possible application in forest inventory.
Unfortunately, neither for the determination of the regression estimator for the first
method, nor for the calculation of timber volume after application of the Hugershoff
method could any useful result be obtained. This is mostly due to the fact that image
matching errors and blunders (resulting in tree heights of -885m) were not properly
accounted for in the terrain extraction software. However, the outcomes for the
manual measurement of tree heights performed on the satellite imagery show that
under optimal conditions accuracies can be achieved similar to those for the height
determination in small scale aerial photographs, but at lower cost. The obtained height
values can then be used for the calculation of timber volume according to Eichhorn's
law.
Keywords: AATE, blunders, digital photogrammetry, DPW770, forest inventory,
Hugershoff IRS-l C, matching error, remote sensing, satellite
imagery, two-phase sampling / AFRIKAANSE OPSOMMING: N GANGBAARHEIDSTIIDIE VIR BOSINVENTARIS MET BEHULP VAN
STEREO SATELLIETBEELDE MET GEBRUIK VAN SAGTEKOPIE
FOTOGRAMMETRIESETEGNOLOGIE: Die doel van hierdie studie was om elevasie inligting (soos boomhoogtes) uit stereo
satellietbeelde (IRS-I C) te ontrek, en die DTM (Digitale Terrein Modelle) funksies van
die LH Systems se sagtekopie sisteem te evalueer en 'n ondersoek in te stel na praktiese
toepassing van die tegnologie in bosvoorraadopname.
'n Sagtekopie fotogrammetriese werkstasie (LH Systems DPW 770), IRS-I C stereo
panchromatiese satellietwaarneming en digitale lugfotografie is gebruik. Die studie is
uitgevoer oor verskeie areas in die Sabie omgewing (Mpumalanga, Suid-Afrika), waar
daar ekstensiewe mensgemaakte woude voorkom met denne en Eucalyptus soorte. Die
ekstraksie van opstandparameters soos boomhoogte is uitgevoer met die hand, as ook met
semi-outomatiese en outomatiese metodes. Die digitale oppervlakmodelle (wat die
kroondakstrukture van die opstande voorstel) was vanaf die IRS-I C beelde onttrek en
gevalideer deur vergelyking van die resulterende kontoere met die korresponderende
kontoere wat deur lugfotogrammetriese metodes gegenereer is. As gevolg van die
growwe ruimtelike resolusie van die IRS-IC waarneming (Sm) en die suboptimale BIH
verhouding (0.57) kan slegs voorwerpe met 'n hoogte van meer as 20m met vertroue met
die hand gemeet word. Slegs die rande van die vakke is bruikbaar vir die berekening van
boomhoogtes (d.w. s. met 'n voldoende paralaksverskil en 'n sterk beeldkontras ).
Boomhoogtes wat met die hand bepaal is vanaf IRS-I C beelde is 95% akkuraat in
vergelyking met die hoogtewaardes verkry vanaf die lugfoto's en die veldmetings. Die
toepassing van beeldverbeteringstegnieke het duidelike invloede op die akkuraatheid van
die IRS-IC stereomodel met afwykings van ongeveer -57m vanaf die "werklike"
waardes. Daar is ook waargeneem dat beeldooreenstemming slegs 'n probleem is waar
terreinvorme se voorkoms verander het (weens afkappings of brande) gedurende die
verkrygingsperiode waarin die stereo paar van die satellietbeelde verkry is. LH Systems se Aanpassende Outomatiese Terrein Onttrekkings (Adaptive Automatic
Terrain Extraction - AATE) instrument het goed gevaar tydens die gebruik van digitale
lugfotografie met Inhoë skanderingstempo.
In kontras hiermee het die outomatiese skepping van kroondakoppervlakmodelle van
verskeie plantasievakke geen nuttige resultate gelewer wanneer dit op IRS-I C beelde
toegepas is nie. Die growwe ruimtelike resolusie van die satellietbeelde tesame met die
wye paalspasïering (20m) en passingsfoute is waarskynlik vir hierdie swak resultate
verantwoordelik.
Twee-fase proefueming en die Hugershoff metode was gebruik vir die bepaling van
outomaties afgeleide hoogtewaardes vir evaluering van moonlike toepassing in
bosvoorraadopnames. Geen bruikbare resultate kon verkry word vir die vasstelling van
die regressieskatter vir die eersgenoemde metode of vir die berekening van die
houtvolume volgens die Hugershoff metode nie. Dit is meestal as gevolg van beeld--
ooreenkomsfoute en flaters, (wat tot boomhoogtes van -885m gelei het) wat nie
voldoende in ag geneem word in die terreinekstraksie sagteware nie. Die resultate vir die
handgemete ('manual') boomhoogtebepaling wat uitgevoer is op die satellietbeelde (op
die sagtekopie werkstasie DPW 770), toon dat akkuraathede soortgelyk aan daardie vir
hoogte bepaal op klein-skaal lugfotos onder optimale toestande verkry kan word, maar
goedkoper. Die hoogtewaardes wat verkry is kan gebruik word vir die berekening van
houtvolume volgens die wet van Eichhorn.
Sleutelwoorde: AATE, afstandswaarneming, bosvoorraadopnames, digitale
fotogrammetrie, DPW770, flaters, Hugershoff, IRS-! C, satellietbeelde,
twee-fase proefueming
|
2 |
Quantifying indigenous forest change in Dukuduku from 1960 to 2008 using GIS and remote sensing techniques to support sustainable forest management planningNdlovu, Nomzamo Bonisiwe 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This study aimed to understand how Dukuduku Forest in Kwa-Zulu Natal has changed from 1960
to 2008 and whether the change in political regimes, during and post apartheid eras might have
contributed to changes in forest extent.
To achieve the aims, the following analyses were made:
- Qualitative and quantitative spatial analyses of forest change;
- Analyses of the correspondence of change with political changes in the country;
- Assessment of perception of people living in the Dukuduku forest area.
The Dukuduku land cover was mapped from aerial photos using ArcGIS 9.3 to determine whether
or not there has been a significant change in the area from 1960-2008, in response to resource use
pressures and to come up with the strategic sustainable management plan from the results found.
Five aerial photographs were used to determine the changes in land cover from the year: 1960,
1970, 1992, 2005 and 2008. The Land cover types were classified into four classes, Indigenous
Forests, Plantation Forests, Water Bodies and Other (open areas, cultivated land, and all the human
disturbed and transformed land). The percentage of cover per class was compared across the years
to determine overall change in land cover and the rate of change per year was also calculated.
The results from the study showed that:
- Natural Forest increased by 11% (700 ha), at the rate of 20.56 hectares per year between 1960
and 1992, which is the apartheid era. Between 1992 and 2008, the democratic era, the forest
decreased by 34.4% (2472.31ha), at the rate of 168 hectares per year.
- The Dukuduku forest community gains resources (timber and grass for construction, art,
firewood, medicinal plants, grazing of livestock and food) from the forest. The people are
willing to contribute in protecting the forest only if the governing authorities would include them in decisions made, as the NFA demands Participatory Forest Management, but which
does not currently exist in Dukuduku. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die verandering van die Dukuduku woud in Kwa-Zulu Natal vanaf
1960 tot 2008, en vernaamlik of die verandering in politieke regimes tydens en in die postapartheid
eras tot verandering bygedra het in die woud se vorm.
Om hierdie doelwitte te breik is die volgende analises gedoen:
- Kwalitatiewe en kwantitatiewe ruimtelike analises van woudverandering;
- Analises van die korrelasie tussen hierdie fisiese omgewingsverandering en politieke
verandering in die land;
- Analise van die persepsie van mense wat in die Dukuduku woudgebied woon.
Die Dukuduku gronddekking is gekarteer met behulp van lugfotos, waarvoor ArcGIS 9.3
gebruik is om te bepaal of daar noemenswaardige verandering in die gebied plaasgevind het
van 1960 tot 2008, in reaksie op hulpbrongebruike, en om ‘n volhoubare bestuursplan gestel
voor wat op die bevindinge gebaseer is. Vyf lugfotos is gebruik om verandering in
gronddekking te bepaal vir die jare: 1960, 1970, 1992, 2005 en 2008. Die Gronddekking tipes
is geklassifiseer in vier klasse naamlik Inheemse Woude, Plantasiebosse, Waterliggame en
Ander (oop gebiede, landerye en al die mens-versteurde en getransfomeerde gebiede). Die
persentasie van elke dekkingsklas is oor die jare vergelyk om die verandering in algehele
grond-dekking te bepaal, en die tempo van verandering is ook bepaal, asook die tempo van
verandering.
Die resultate van die studie wys dat: - Die natuurlike woud toegeneem het met 11% (700 ha), teen ‘n tempo van 20.56 hektaar
per jaar tussen 1960 en 1992, tgedurende die apartheidsera. Tussen 1992 en 2008, die
demokratiese era, het die woude verminder met 34.4% (2472.31 ha), teen ‘n tempo van
168 hektaar per jaar.
- Die gemeenskap wat in die Dukuduku woud woon verkry hulpbronne van die woud
(hout en gras vir konstruksie, kuns, brandhout, medisinale plante, weiding vir vee, en
voedsel). Die mense is gewillig om by te dra tot beskerming van die woud indien die
owerhede hulle sou betrek in besluite wat geneem word, veral omdat die nasionale Wet
op Bosse voorsiening maak vir Deelnemende Bosbestuur, wat tans nie by Dukuduku
gebeur nie.
|
Page generated in 0.0824 seconds