Spelling suggestions: "subject:"forestry, socioeconomic impact"" "subject:"forestry, socioeconomic impact""
1 |
Analysis of the potential socio-economic impact of establishing plantation forestry on rural communities in Sanga District, Niassa province, MozambiqueLandry, Jennifer Ann January 2009 (has links)
Thesis (MScFor (Forest and Wood Science))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis assesses the livelihoods of rural households in a proposed green field forestry
area, located in Sanga District of Niassa province, Mozambique. The livelihood analysis
was used to analyze potential socio-economic impacts of introducing forest plantations to
rural households located within the proposed afforestation area. The study made use of
household interviews, key informant interviews and secondary data. The sustainable
livelihoods framework was used in the research process to develop the household
questionnaire and to identify livelihood strategies. Data was analyzed using 331
household questionnaires collected throughout the proposed afforestation area in various
communities in the study area. Findings from the study indicated that there is minimal
wealth gaps between rural households; but that the introduction of the forestry industry
and the subsequent employment created thereof may result in larger wealth gaps between
wage earning and non-wage earning households. The study further concludes by linking
the potential socio-economic impacts with mitigation recommendations that could be
harmonized with FSC Standard requirements for forestry companies interested in
developing a forest industry in the study area. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ontleed die lewensbestaan van landelike huishoudings in ‘n voorgestelde
nuwe bosbou area, gelee in die Sanga distrik van die Niassa provinsie, Mosambiek. Die
lewensbestaan ontleding was gebruik om die potensiele sosio-ekonomiese impak van die
vestiging van bosbou plantasies op landelike huishoudings in die voorgestelde bebossings
area te analiseer. Hierdie studie het gebruik gemaak van huishoudelike onderhoude,
sleutel informant onderhoude asook sekondere data. Die volhoubare lewensbestaan
raamwerk was gebruik in die navorsings proses om die huishoudelike onderhoude te
ontwikkel en om die huishoudelike strategiee te identifiseer. Data was geanaliseer van
331 huishoudelike onderhoude afgeneem in verskeie gemeenskappe binne die studie
areas. Bevindinge van die studie het aangetoon dat daar minimale inkomste gapings is
tussen landelike huishoudings, maar met die vestiging van kommersiele bosbou en
geassosieerde werskeppings moontlikhede, mag groter inkomste gapings ontwikkel
tussen huishoudings wat inkostes uit bosbou verdien en huishoudings daarsonder. Verder
het die studie aangetoon dat daar ‚n potensiele sosiale impak is van mense wat na die area
migreer en dat sulke impakte deur FSC sertifisering beheer kan word.
|
Page generated in 0.2235 seconds