• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Gambling in South Africa, with specific reference to the Western Cape gambling policy

Human, Pieter 12 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: For the purposes of this study the term "gambling" refers only to casino style gambling and does not necessarily include horse racing and the national lottery. The study is partly based on the theoretical model for policy analysis as described by Dunn in his book "Public Policy Analysis" (1994). The thesis is divided into two sections. The first section deals mainly with the stage of monitoring and is a retrospective analysis of the development of the gambling industry in seventeenth and eighteenth century Venice and more recently in the United States, Australia, Namibia and South Afiica prior to 1994. The last section deals mainly with the stage of policy evaluation and questions the possible discrepancies between the expected and actual gambling policy performance in the Western Cape after 1994 when large scale gambling was legalised throughout the country. It uses the recommendations of the Main Report on Gambling in the Republic of South Afiica (Wiehahn Report) as a basis for the evaluation of the Western Cape gambling policy from both a social and economic perspective. More specifically the study attempts to shed light on the issues of the problems related to the scientific research of gambling, the economic profile of gamblers, the location of casinos, the displacement of capital and the correlation between crime and gambling. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Vir die doeleindes van hierdie studie word die term "gambling" slegs gebruik met verwysing na dobbel in casinos en sluit nie noodwendig perdewedrenne en die nasionale lotery in nie. Die studie word gedeeltelik gebaseer op die teoretiese model vir beleids-analise soos weergegee deur Dunn in sy boek "Public Policy Analysis" (1994). Die studie word verdeel in twee afdelings. Die eerste gedeelte behandel die stadium van monitering en is hoofsaaklik a retrospektiewe analise oor die ontwikkeling van die dobbelbedryf in sewentiende eeuse Venesië en meer onlangs in die Verenigde State van Amerika, Australië, Namibië, asook Suid-Afrikavoor 1994. Die laaste gedeelte behandel hoofsaaklik die stadium van beleids-evaluering. Dit bevraagteken die moontlike verskil tussen die verwagte en werklike vertoning en uitkoms van die dobbelbeleid in die Wes Kaap na 1994. Hoofstuk 3 gebruik die aanbevelings van die Hoofverslag oor Dobbel in die Republiek van Suid-Afrika (Wiehahn verslag) as 'n basis vir die evaluering van die dobbelbeleid van die Wes Kaap van beide 'n sosiale asook 'n ekonomiese perspektief Meer spesifiek beoog die studie om lig te werp op die probleme wat verband hou met die wetenskaplike navorsing van dobbelary, die ekonomiese profiel van dobbelaars, die geografiese plasing van casinos, die verplasing van kapitaal en die korrelasie tussen misdaad en dobbel.

Page generated in 0.103 seconds