• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Taalkonstruktivistiese benadering tot die behoeftebepalingsproses in gemeenskapswerk/ontwikkeling

Van der Berg, Cornelia Magrietha 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in Afrikaans and English / Hierdie verhandeling beskryf 'n taalkonstruktivistiese benadering tot die behoeftebepalingsproses in gemeenskapswerk. Taalkonstruktivisme vorm dee! van konstruktivisme. Taalkonstruktivisme word verduidelik in terme van 'n aantal beginsels en hoe dit toegepas kan word op die behoeftebepalingsfase. Dit fokus op die volgende: - Die belangrikheid van taal en betekenis in die gemeenskapswerker se eie denke en interpretasies van 'n gemeenskap se behoeftes. - Die belangrikheid van taal en betekenis en die verbalisering van 'n gemeenskap se behoeftes. - Die versigtigheid waarmee die kommunikasieproses met 'n gemeenskap benader moet word. - Die skep van idees wat in taal plaasvind en ook verander kan word wanneer daar behoeftebepaling in 'n gemeenskap gedoen word. Hierdie beskrywing van die taalkonstruktivistiese beginsels vind plaas aan die hand van 'n gevallestudie vanuit die navorser se praktiese werk wat uitgevoer is as gedeeltelike vereiste ter vervulling van die Meestersgraad. Dit beklemtoon die implikasies van die toepassing van taalkonstruktivisme op gemeenskapswerk. / This dissertation describes a language constructivist approach to the phase of needs assessment in community work. Language constructivism is part of constructivism. Language constructivism is explained in terms of certain principles and how they can be applied to needs assessment. The focus is on the following: - The part language performs in the community worker's own thoughts and interpretations of a community's needs. - The importance of language and meaning when a community verbalises its needs. - The care with which the communication process with a community should be approached. - The creation of ideas which can take place and change in language when a community's needs are being assessed. This description of the principles of language constructivism is done according to a case study of the researcher's practical work which was done as part of the requirements in fulfillment of the Master's degree. It emphasizes the application of language constructivism to community work. / Social work / M.A. (Social Sciences)
2

Page generated in 0.0651 seconds