• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Covering the GMO issue : an overview for South African science reporters

Frost, Carolyn 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The aim and function of this paper is to provide a balanced account of how the media, international and South African, have dealt with the issue of genetically modified organisms (GMOs). A selection of interviews, presentations, articles, transcripts and published reports forms the background of this interpretation, and offers insight into the history of the technology, the major role players, the legislation required and implemented, the question of environmental accountability, and the power of the media's influence. It addresses aspects of the causal relationship between the media and public understanding, and the subsequent power of the consumer as manifested by the perception of risk. The central theme of genetic engineering conjures up a variety of meanings and applications, and the plethora of available information is evaluated in an attempt to develop informed understanding for reporters covering the many dimensions of this development within the arena of science and technology. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie verhandeling is om 'n ewewigtige oorsig te verstrek van hoe die media - Suid-Afrikaans sowel as internasionaal - die kwessie van geneties gemodifiseerde organismes gehanteer het. 'n Seleksie onderhoude, aanbiedinge, artikels, transkripsies, en gepubliseerde verslae vorm die basis van hierdie interpretasie, en verskaf 'n insig in die geskiedenis van die tegnologie, die belangrike rolspelers, nodige en géimplementeerde wetgewing, die vraag van omgewingstoerekenbaarheid, en die mag van die media se invloed. Dit spreek aspekte aan van die kousale verwantskap tussen die media en begrip deur die algemene publiek, en die daaropvolgende mag van die verbruiker, soos dit duidelik word in hulle insig in en begrip van die risiko-faktor. Die sentrale tema van genetiese modifisering bring te voorskyn 'n verskeidenheid betekenisse en aanwendings; en 'n oorsig van die massa beskikbare inligting word hier aangebied in 'n poging om aan verslaggewers ingeligte begrip aan te bied van die veelsydige omvang van die ontwikkeling van genetiese modifisering in die gebied van wetenskap en tegnologie.

Page generated in 0.0982 seconds