• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Gestalt-groepterapie met vroëe adolessente na die dood van 'n ouer en die benuttingswaarde van 'scrapbooking' as hulpmiddel

Hamman, Tarien 30 November 2007 (has links)
Text in Afrikaans / The death of a parent is one of the most meaningful experiences in life. When the child in mourning is not given a proper chance to grieve, there could be complications later in life. In this study scrapbooking, as a tool in Gestalt group work, was utilised to assist three pre-adolescents after the death of a parent. The goal of this research was to determine whether scrapbooking could be successfully used with in the grieving stages after the death of a parent. The social caracter of scrapbooking makes this relevant to the pre-adolescent stage as the need to socialize is of great importance. From the results of this study, scrapbooking can be recommended to therapists to be used as a tool in assisting children during the grieving process. / Die dood van cn ouer blyk een van die mees betekenisvolle gebeure in die mens se lewe te wees. Wanneer die kind in ruil nie die geleentheid gegun word om op haar eie tyd en manier te rou nie, kan latere komplikasies na vore tree. In hierdie studie is scrapbooking as hulpmiddel in Gestalt-groepwerk met drie vroee adolessente benut om van hulp te wees na die afsterwe van 'n ouer. Die doel van die navorsing was om te bepaal of scrapbooking wel suksesvol op die wyse in die rou-proses gebruik kan word. Die sosiale komponent van scrapbooking behels die saamwees en saamwerk aan 'n scrapboek met 'n gemeenskaplike tema. Aangesien vroee adolessensie 'n ontwikkelingstadium is waar die sosiale komponent belangrik is, is die navorser van mening dat scrapbooking juis om die rede sal kan werk om verligting te bied na die afsterwe van 'n ouer. Scrapbooking word aanbeveel om tot hulp te wees om die rouproses te vergemaklik. / Social Work / MDIAC (Play Therapy)
2

Page generated in 0.0645 seconds