• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Adolessente ervaring van anorexia nervosa

De Klerk, Su-Marie 11 1900 (has links)
M. Diac. (Spelterapie) / Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English / Anorexia nervosa is ‘n komplekse eetversteuring wat hoofsaaklik voorkom onder adolessente meisies regoor die wêreld. Anorexia nervosa word geklassifiseer as ‘n versteuring wat ten spyte van literatuur steeds nie ten volle verstaan of begryp kan word nie, weens die kompleksiteit daarvan. Hierdie kompleksitieit het ‘n tekort aan insig en begrip van ander tot gevolg wat weerstand by die adolessent wek. Die terapeutiese proses met hierdie individue word sodoende negatief beïnvloed en lei tot beperkte groei en verandering. In die betrokke studie is die ervaringswêreld van die adolessent wat lei aan anorexia nervosa nagevors met die doel om lig te bring op hierdie komplekse, tog hedendaagse verskynsel. Na die uitvoering van ongestruktureerde onderhoudvoering met adolessente meisies wat lei aan anorexia nervosa, is verskeie temas, konsepte en kategorieë geïdentifiseer en bespreek aan die hand van Gestalt terapeutiese konsepte. / Anorexia nervosa is a complex eating disorder that mainly affects adolescent girls all over the world. Anorexia nervosa is classified as a disorder that, despite existing literature, cannot be fully understood or comprehended, due to the complexity of the disorder. The complexity of Anorexia nervosa makes it difficult for people to understand these individuals, which causes resistance to occur within the adolescents. The resistance then complicates the therapeutic process, which can lead to inefficient growth and change in therapy. In this study, the experience of adolescent girls that suffer from anorexia nervosa is researched with the aim of shedding some light on this complex, though common, issue. After interviewing adolescents that suffer from anorexia nervosa, certain themes, concepts and categories were identified and explained by the hand of Gestalt therapeutic concepts. / Social Work
2

3

'n Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut

Van Heerden, S. J. 02 1900 (has links)
Summary in English and Afrikaans / This study focus on a Gestalt guidance programme in order to utilize smartiewerk as projection technique in life skills with children The strategy used in the research was case studies. An in depth literature review guided the study‟s theoretical background. A specific focus on the gestalt therapeutic process and gestalt play therapy as such was given to the study. Further literature reviews on the child and life skills was done. In the completion of this study the researcher made use of case studies. The sample existed of non-probability sampling with criteria for inclusion focusing on the child with emotional distress and some form of loss without coping skills as such. The researcher conducted between seven and eight sessions with the three children. In all three case studies it was evident that smartiewerk as projective technique had value in dealing with life skills. / Hierdie studie is onderneem om „n Gestalt begeleidingsprogram te ontwikkel waarbinne smartiewerk™ as projeksietegniek in lewensvaardighede met kinders benut kan word. Die strategie wat vir die navorsing gevolg is, het gevallestudies behels. Daar is ook „n literatuurstudie onderneem wat spesifiek op die Gestalt-terapeutiese benadering en Gestaltspelterapie gefokus het. Verdere literatuurstudie oor die kind en lewensvaardighede is onderneem. In die uitvoering van hierdie studie is daar drie gevallestudies beskryf en die steekproef het berus op „n nie-waarskynlikheid-doelgerigte steekproeftrekking. Die kriteria vir insluiting tot die studie was kind er swat emosionele nood in die vorm van verlies ervaar en gevolglik nie effektief hul eie balans kon herstel nie. Daar is tussen sewe en agt sessie met hierdie kind ers terapeuties gewerk. In al drie gevalle het dit na vore gekom dat smartiewerk™ as projeksietegniek benuttingswaarde het ten einde lewensvaardighede vir die hantering van disekwilibrium by die kind te herstel. / M. Diac. (Spelterapie)
4

Gestaltbegeleidingsprogram ten einde smartiewerk as projeksietegniek in lewensvaardighede met die kind te benut

Page generated in 0.1186 seconds