• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Metableties-eksemplariese ondersoek na die globaliseringsverskynsel en die implikasies daarvan vir die opvoeding en onderwys

Van Niekerk, Magrietha Elizabeth 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / In hierdie studie word die metableties-eksemplariese aanloop tot die globaliseringsverskynsel ondersoek. Daar word gekonsentreer op die benadering van vier f ilosowe wat met reg die f ilosof iese wegbereiders van bogenoemde verskynsel genoem kan word. Feuerbach, Marx, Nietzsche en Dewey het gewis •n belangrike bydrae tot die bevordering van die Globalisme gelewer. Vervolgens word op die aanloop tot •n plurale samelewingsverband en die fundamentele rol van verskeie ideologiee gef okus. Verskeie globalistiese en inoutentieke opvoedings- en onderwysbenaderings word ook ontleed om die neerslag van die Globalisme op onderwysgebied aan die lig te bring. Die berekende denke voer die botoon in die globalistiese bestel, gevolglik word die besinnende denke nie in die opvoeding en onderwys in aanmerking geneem nie. Die globaliseringsverskynsel het onder andere die volgende implikasies vir die opvoeding en onderwys: Inoutentieke beroepsafrigting. Identiteitskrisis. Ontheemding Waarde- en normrelativisme. Gedegradeerde mens- en kindbeskouing. Sins- en waarheidsverduistering. / The metabletic-exemplary advance of the phenomenon of Globalism is examined in this study. The approach of four philosophers who may aptly be described as the philosophical pioneers of Globalism, has been focused upon. Feuerbach, Marx, Nietzsche and Dewey have certainly made an important contribution towards the advancement of this phenomenon. The advent of a pluralistic societal structure and the fundamental role of several ideologies, responsible for the advancement of a globalistic society, will also be focused upon. Various inauthentic and globalistic approach~s to education are analised in order to illustrate the impact of Globalism on education. Natural-scientific thought sets the pace in the globalistic order, with the result that reflective thought is not taken into account in education. The implications of the globalistic phenomenon for education are the following: Inauthentic job training. Identity crisis. - Alienation. - Value and norm relativism. - Degraded view of mankind and the child. - Obscurity of truth and meaning. / Educational Studies / M. Ed. (Historiese Opvoekunde)
2

Page generated in 0.1257 seconds