• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Grootouerrol-invloede op die akademiese funksionering en gedrag van hul grootmaakkleinkinders.

Booys, Henry Reginald Ruben January 2014 (has links)
Thesis (MTech (Education))--Cape Peninsula University of Technology, 2014. / ‘n Verkennende studie met ‘n beskrywende inslag is gebruik om meer kennis en begrip oor grootouerrolle se invloed op kleinkinders wat hul grootmaak se akademiese funksionering en gedrag, te verkry. Verskillende faktore in die hedendaagse samelewing dra daartoe by dat grootouers verplig voel om hul kleinkinders te versorg en groot te maak - hierdie grootouergeleide huishoudings het ‘n impak op die akademiese werkverrigting en gedrag van hul kleinkinders wat hul grootmaak. Hierdie fenomeen is ‘n wêreldwye tendens wat ook in Suid-Afrika voorkom en het saam met die tekort aan literatuur, as motivering vir hierdie studie gedien. Die impak van die grootouergeleide huishoudings op die akademiese funksionering en gedrag van kleinkinders is in ‘n skoolgemeenskap in die Weskus onderwysdistrik, ondersoek. Die doel van die studie is om bruikbare informasie aan grootouers, opvoeders en skooladministrateurs te verskaf sodat meer effektiewe opvoeding en onderrig aan die kleinkinders verskaf kan word.

Page generated in 0.0743 seconds