• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die invloed van mangaan op vrugrypwording by Vitis Vinifera L. cv. Pinotage

Barker, Wilma (Wilma Henriette) 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 1964. / ENGLISH ABSTRACT: The influence of manganese sulphate sprays on the yield and ripening of fruit of manganese-deficient Vitis vinifera L. (cv. Pinotage) plants was investigated. Ripening was determined in terms of changes in concentration of the indivi= dual and total sugars and organic acids. Increasing concentrations of manganese sulphate resulted in significant increases in the manganese content of the leaves. The higher levels of manganese were associated with an increase in yield. Ripening, however, was retarded, in that the percentage sugar of the fruit was decreased and titrable acid content increased. The principal sugars present in the fruit were sucrose, glucose, fructose and xylose. Malic and tartaric acids were the main organic acid constituents. Glucose and fructose increased sharply, and sucrose and xylose slightly during ripening of the fruit, whereas malic and tartaric acid de= creased. Glucose, fructose, tartaric and malic acid tended to increase with increasing manganese content. Sucrose and xylose were not appreciably affected. An application of 1% manganese sulphate can be recommend- · ed for manganese deficient vineyards, as it results in an increased yield, in addition to delaying ripening until a more favourable time for handling. Furthermore, the lowered sugar content of the fruit may be advantageous for the pro= duction of dry wines from Pinotage grapes . / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die invloed van mangaansulfaatbespuiting op die opbrengs en vrugrypwording van Vitis vinifera L. cv. Pinotage, wat aan ernstige mangaantekorte gely het, is ondersoek. Rypwording is met betrekking tot veranderings in die konsentrasies van totale en indiwiduele suikers en sure bepaal. 2. Toenemende konsentrasies Mnso4 (van O.2% tot l.O%) het n betekenisvolle toename in die mangaangehalte van die blare (van 3 tot 80 d.p.m.) tot gevolg gehad. Die ver= hoogde mangaangehalte het gepaard gegaan met n toe= name in opbrengs, terwyl rypwording vertraag is, deurdat die suikerpersentasie en die titreerbare suurgehalte ver= meerder is in vergelyking met die kontroleplante. 3. Die vernaamste suikers in die vrugte was sukrose, glukose, fruktose en xilose. Glukose en fruktose het vinnig en sukrose en xilose geleidelik toegeneem met die verloop van rypwording. In die ryp vrugte was glukose en fruk= tose oorheersend. Glukose en fruktose was geneig om toe te neem met toenemende mangaangehalte, terwyl sukrose en xilose nie beinvloed is nie. 4. Appelsuur en Wynsteensuur was die oorwegende sure in die vrugte. Beide hierdie sure het gedurende rypwording verminder. Hulle konsentrasies het oor die algemeen toegeneem namate die mangaankonsentrasie verhoog is. 5. Dit is afgelei dat bespuiting met 1.0% MnS04 aanbeveel kan word vir wingerde met mangaantekorte, daar dit n toename in opbrengs, gepaard met 'n vertraging in rypwording tot gevolg gehad het. So 'n vertraging mag moontlik in parstyd voordelig wees. Die verlaagde suikerpersentasie van die vrugte is moontlik gunstig vir die bereiding van droe wyne, waarvoor Pinotage hoofsaaklik gebruik word.

Page generated in 0.111 seconds