• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

`n Sosiaal-wetenskaplike benadering tot die eerste-eeuse mediterreense persoonlikheid van Jesus soos gevind in die Johannesevangelie

Kaiser, Elizabeth Hendrica 30 November 2003 (has links)
This study deals with the character of Jesus in the Gospel of John and follows the social-scientific approach and aims to correct the traditional views regarding the personality of Jesus. The aim is not a personality analysis but to situate Jesus as a typical person who was a part of and functioned in the first Mediterranean world. The pivotal values of the ancient world such as honor/shame; collectivistic/dyadic personality; family and group orientation; kinship; the patronage system with the patron/broker/client relationship and the purity system are applied to reach the aim of my thesis. It is found that Jesus was a collectivistic/dyadic personality. He functioned in this family orientated as well as in a group orientated community and socially structured patronage system as a broker, totally the contrary to contemporary personality drawings of Jesus found in modern literature. / In hierdie studie, wat 'n skripsie van beperkte omvang is, word nie gepoog om 'n persoonlikheidsanalise van Jesus te doen nie. Die studie wil die probleem van die toepassings en interpretasies van Jesus in populere literatuur aanspreek. Jesus word deur moderne mense en teoloe in prentjies en idees van 'n moderne mens met moderne kategoriee, denke en perspektiewe, waardes en oordele beskryf, geteken en geinterpreteer, en dit is nie 'n werklike getroue en realistiese weergawe van Jesus as historiese mens nie. Jesus word in populere literatuur as 'n individualis geteken; sy persoon en emosies word alleenlik in moderne denke en kategoriee geinterpreteer en dit word slegs op grond van moderne individuele ervaring gedoen. Hierdie interpretasies is nie tipies van die kollektiwistiese, groep-georienteerde eerste-eeuse mediterreense persoon nie. Afsydigheid en terughoudendheid (4:9, 10; 13:36-38) is kenmerkend van persone in hierdie samelewing waar warmte in verhoudings ontbreek het (2:16; 9:16)'. Emosies soos 'liefde' wat Jesus toon, is nie 'n emosionele konnotasie wat in die moderne samelewing dui op die gevoelslewe van die mens nie. In hierdie antieke samelewing het 'liefde' gedui op lojaliteit, solidariteit en groepgebondenheid en as Jesus die blinde man sy sig teruggee (9:7), herstel hy nie hier die geneesde man se plek as individu in terme van die moderne samelewing nie, maar hy herstel die sieke in sy regmatige, groep-georienteerde sosiale plek in die antieke samelewing waarin hy - weens sy siekte - as 'buitestaander' geetiketteer is en dus geen deel in die groep gehad het nie. In hierdie antieke eerste-eeuse mediterreense samelewing het ander spilpuntwaardes as in ons moderne samelewing gegeld. In hierdie kollektiwistiese en groepgebonde kultuur het persone gedeel in 'n gemeenskap met die spilpuntwaardes, norme en ingestelde sosiale reels van hierdie spesifieke kultuur en aspekte wat vormend op hulle ingewerk het. Jesus se persoon en optrede moet nagevors word in hierdie sosiale sisteem waar mag deur simbole daargestel is, en waar mense, dinge en gebeure elkeen 'n simboliese werklikheid verteenwoordig het. / New Testament / M. A. (Biblical Studies)
2

Page generated in 0.1213 seconds