Spelling suggestions: "subject:"group delay dispersion"" "subject:"croup delay dispersion""
1 |
Manipulation of short pulsesOkoye, Raphael 12 1900 (has links)
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: An ultra-fast laser pulse can be described in the time or frequency domain. If the timebandwidth
product of an ultra-fast pulse is not satisfied, then the pulse is stretched. Stretching
can be described in the time or frequency domain. In the time domain, it is called a chirp and
in the frequency domain, it is known as the group delay dispersion GDD. Various techniques
can be used to stretch and compress laser pulses. In this project, a prism pulse compressor used
for compressing stretched pulses was built. A 200nm supercontinnum generated in an all normal
dispersion photonic crystal fibre (ANDi-PCF) was compressed using the prism pulse compressor
from 2ps to 140fs. The experiment and physical interpretation presented in this project suggest
that a shorter pulse duration less than the measured 140fs of the compressed supercontinnum
can be obtained. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ultra-vinnige laser puls kan beskryf word in tyd of frekwensie. As die tyd-bandwydte produk
van ‘n ultra-vinnige puls nie bevredig is nie, dan is die puls uitgerek. Hierdie uitrekking kan
beskryf word in tyd of frekwensie. In tyd word dit tjirp genoem en in frekwensie groep vertraging
dispersie. Verskeie tegnieke kan gebruik word om ‘n laser puls te rek of saam te pers. In
hierdie projek is ‘n prisma puls kompressor gebou om uitgerekte pulse saam te pers. ‘n 200nm
bre e bandwydte puls (“supercontinuum”) is gegenereer in ‘n fotoniese kristal optiese vesel wat
uitsluitlik normale dispersie toon (ANDI-PCF) en die puls is toe saamgepers met behulp van die
prisma puls kompressor van‘n oorspronklike 2ps na 140fs. Die eksperiment en fisiese interpretasie
wat in hierdie projek aangebied word dui daarop dat ‘n nog korter puls, minder as die gemete
140 fs, verkry kan word deur die bre e bandwydte puls verder saam te pers.
|
Page generated in 0.0884 seconds