• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

'n Ontledende vergelykende studie van geselekteerde kitaarstudies van Fernando Sor (1778-1839) uit die Yepes- en Segovia-uitgawes aan die hand van die faksimilee-uitgawe

Rademeyer, Gerrit Johan 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel van die verhandeling is om vas te stel in hoe 'n mate vyftien geselekteerde studies van Fernando Sor uit die Yepes- en Segovia-uitgawes van mekaar verskil deur die studies te vergelyk. Albei uitgawes is ook met die faksimilee-uitgawe vergelyk om die korrektheid van die Yepes- en Segoviauitgawes te bepaal. Seide Yepes en Segovia het heelwat veranderings aangebring. Die kenmerkendste van hierdie verskille word nie net uitgewys nie, maar daar word ook na moontlike redes gekyk waarom sulke verskille in die twee uitgawes aangebring is. Die gevolgtrekking is dat Yepes en Segovia duidelike redes gehad het waarom hulle verskil het van die faksimilee-uitgawe. Yepes en Segovia het verskillende tegniese benaderings wat bydra tot die uniekheid van die twee uitgawes wat vir die kitaarspeler 'n rykdom van moontlikhede bied in die uitvoering van hierdie studies. / The aim of the dissertation is to determine the differences between the Yepes and Segovia editions by comparing selected studies. In order to determine the correctness of the Yepes and Segovia editions both are compared to the facsimile edition as well. Yepes and Segovia both introduced a number of changes. The most typical of these are indicated and possible reasons for their inclusion in the two editions are discussed. The conclusion is that Yepes as well as Segovia had very definite reasons for including alterations to the facsimile edition in their own editions. Both have in their own editions an individual and highly personal approach which leaves us with the unique gifts of the two editions, and the guitar student with a variety of possibilities in the performance of these studies. / Department of Musicology / M.Mus. (Department of Musicology)
2

Page generated in 0.0432 seconds