• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

An evaluation of the influence of an HIV/AIDS peer education programme at a higher education institution in the Western Cape

Vember, Hilda Frances 03 1900 (has links)
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013. / Bibliography / ENGLISH ABSTRACT: South Africa is now in its eighteenth year of democracy. However, a major problem that we are facing is the scourge of the HIV/AIDS pandemic throughout Africa, with the most seriously affected areas being in Sub-Saharan Africa. Despite a National Strategic Plan (NSP) for HIV/AIDS, government authorities have been unable to stem the tide of daily HIV infections amongst all people. Education seems to be one of the most powerful weapons to fight this pandemic; hence it is expected of HEIs to respond to this problem in a meaningful manner in order to stem the tide of the HIV/AIDS pandemic on all university campuses. HEAIDS took the initiative to bring all role players in HEIs together to devise plans for how to deal with the pandemic at HEIs. Despite the fact that 22 out of the 23 higher education institutions surveyed by HEAIDS in 2008 were engaged in peer education training programmes, none of them monitored or evaluated these programmes. The aim of this study is to evaluate and establish the influence of a peer education programme amongst students at a selected HEI in the Western Cape. An evaluation research design was employed, using a mixed methods approach to collect data. A Logic Model was developed which assisted me with the evaluation design. I used Bandura's social cognitive theory (SCT) to assist me with the analysis and interpretation of the data. The study attempted to understand the key issues involved in the peer education programme, challenges faced by staff in the implementation of these programmes, how peer educators experienced the training programmes, as well as the experiences of other students who interacted with the peer educators. The quantitative data revealed that more work needs to be done with regard to behaviour change amongst peer educators. However, in this study, the qualitative data showed that peer educators need to develop more skills to empower themselves to facilitate workshops and to enhance their communication skills. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika is tans in sy agtiende jaar van demokrasie. Die probleem wat nog hierdie bedeling in die gesig staar, bly nog steeds die MIV en VIGS pandemie, waarvan die grootste problem in Sub-Sahara Afrika, is. Ten spyte van 'n omvattende nasionale plan teen MIV en VIGS kan die owerhede nog nie hierdie aaklige pandemie stuit nie, en word mense nog op 'n daaglikse basis daardeur geaffekteer. Opvoeding bly nog die grootste wapen waarmee hierdie pandemie beveg kan word, daarom word dit van die opvoedkundige instansies, veral universiteite, verwag om die voortou te neem met die bevegting van hierdie pandemie. "HEAIDS" het die inisiatief geneem om alle rolspelers by hoër opvoedkundige instansies bymekaar te bring om sodoende planne te beraam, hoe om te werk te gaan om die pandemie te bekamp. Ten spyte van die feit dat 22 uit 23 hoër opvoedkundige instansies deel was van die opnames wat in 2008 op hul kampusse, onder sekere portuurgroepe gedoen was, was geen analiese of evaluering gedoen nie. Die doel van hierdie navorsings projek is om portuurgroep opleidings programme te evalueer by n universiteit in die Wes-Kaap en om vas te stel wat die invloed van hierdie programme onder sekere portuurgroepe by hierdie hoër opvoedkundige instansie, het. Daar was van 'n evaluerings navorsing metode gebruik gemaak met gemengde maniere om die data in te vorder. 'n Logiese model was ontwikkel wat my gehelp het met die evaluerings ontwerp. Die Teoretiese raamwerk wat gebruik was om die data te intepreteer was Bandura se Sosiale Kognitiewe Teorie. Die studie het gepoog om die belangrike aspekte wat betrokke is by portuurgroep opleidings programme uit te beeld en om vas te stel watter uitdagings die personeel ondervind het met die implimentering van die opleidings programme. Ek wou ook vasstel hoe die portuurgroepe en die ander studente op kampus, hierdie programme ondervind het. Kwantitatiewe data het bewys dat meer gedoen moet word met betrekking tot die gedragsveranderinge van portuurgroepe. Kwalitatiewe data het bewys dat daar meer opleiding nodig is vir die portuurgroepe ten opsigte van vaardigheidsontwikkeling. Daar moet gefokus word op die ontwikkeling van kommunikasie metodes en die fasilitering van werkswinkels.

Page generated in 0.1207 seconds