• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Food traceability in the context of Karoo lamb : supply chain and consumer perspectives

Du Plessis, H.J. (Henrietta Johanna) 19 July 2012 (has links)
‘Karoo lamb’ is a product with specific regional qualities that are based on, among other factors, the natural environment present in the region of origin. Together with the specific product qualities, regional image factors create a unique identity for a product, as is the case of ‘Karoo lamb’, in this way bringing about added value. Consumers will only consume food products that fulfil their specific requirements and have become more demanding about what they want. As food markets have become more globalised, consumers have become more concerned about the origin of the food they eat, with decreased confidence in the quality and safety of foods produced outside their local region or country. Traceability systems address these concerns, and the importance of establishing a link between a product, producer and place of production has therefore gained momentum as a trend. The overall goal of the research was to explore the role and contribution of traceability as a system relating to a product of origin, specifically ‘Karoo lamb’, and the influence it has on consumers’ decision-making processes when selecting and purchasing ‘Karoo lamb’. Consumer decision making is a complex and dynamic process that can be explained according to a consumer decision model that specifies its various stages. The research was conducted in three phases. During the first phase a quantitative research approach was followed to investigate and describe the audit processes that have been implemented by different retailers in South Africa regarding the traceability of lamb meat. In the second phase, focus group sessions, a recognised qualitative research technique, were conducted to identify the product attributes that were critical to consumers’ preferences and choices regarding the product, ‘Karoo lamb’. In the third phase the attributes, namely price, safety, quality, traceability and origin, were identified as significant factors influencing consumer choice and used in a conjoint questionnaire. A quantitative approach was followed in phase three and a questionnaire was used to measure the importance individual consumers attach to the different levels of the various product attributes. The utility values were based on the survey participants’ evaluation of the complete product. Price is often known to be one of the most important and determining factors in the consumer’s decision-making process. A higher price can sometimes symbolise better quality or safety of the product for the consumers. The results from the conjoint questionnaire have shown that price, as an extrinsic attribute, was found to be the most important factor in a consumer’s decision-making process at 30.4% when purchasing lamb. Safety at 23.1% was the second most important attribute after price. This is not surprising given the legacy of BSE and e-coli outbreaks that were given much publicity in the press. The third attribute affecting the purchasing decision was quality at 17.0%. The fourth attribute of traceability affected the purchasing decision at 15.7% and the importance of the fifth attribute, region of origin, was 13.8%. According to the participants, the origin attribute had the lowest rating of importance of all five attributes selected for the conjoint questionnaire. As the conjoint experiment was conducted electronically, the participants of the conjoint questionnaire were solicited with the assistance of a marketing research firm, Consulta Research (Pty) Ltd., based in Centurion in the Gauteng province of South Africa, and were part of the consumer panel of consenting survey participants for the company. In total 352 completed questionnaires were used in the data analysis. The buying and/or consuming of mutton or lamb were the only criteria that needed to be met for participation in the conjoint questionnaire. In conclusion it can be said that there is a lack of certification and guarantee in South Africa that the product that is marketed as ‘Karoo lamb’ truly originates from the Karoo, and consumers can easily be misled as to the true origin of the lamb being sold. Traceability can be an important tool to help to establish the authenticity of food products and to check that claims made by producers are true. AFRIKAANS : Karoo lamsvleis is ‘n streeksgebonde produk wat gebaseer is op die natuurlike omgewing in die gebied van oorsprong. Tesame met die spesifieke produk gebaseerde kwaliteite word ‘n unieke produk identiteit geskep deur die streeks faktore soos gesien met Karoo lam en hiermee bring dit toegevoegde waarde mee. Verbruikers sal slegs voedselprodukte aankoop en eet wat hul spesieke aanvraag benodigdhede vervul. Omdat voedselmarkte wêreldwyd meer en meer impak maak op verbruikers begin hulle konsentreer op die herkoms van produkte. Verbruikers het verminderde vertroue in die kwaliteit en veiligheid van produkte wat geproduseer word buite streeks- en landsgrense. Naspoorbaarheid sisteme spreek hierdie probleme aan en die belangrikheid om ‘n skakel tussen produk, produsent en plek van produksie te vind het veld gewen as tendens. Die primêre doel van hierdie navorsingsstudie was om die rol en bydrae van naspoorbaarheid as ‘n sisteem ten opsigte van produk oorsprong en spesifiek Karoo lamsvleis te ondersoek, asook die invloed daarvan op verbruiker besluitnemings tydens die keuse en aankoop van Karoo lamsvleis. Omrede die verbruikers besluitnemingsproses kompleks en dinamies is kan dit verduidelik word met ‘n verbruikers besluitnemings model wat die verskillende fases van die proses beskryf. Die studieprojek is uitgevoer in drie fases. Met die eerste fase is ‘n kwantitatiewe benadering gevolg om ondersoek in te stel en te beskryf hoe en watter ouditprosesse geïmplimenteer is deur groothandelaars ten opsigte van die naspeurbaarheid van lamsvleis in Suid Afrika. Tydens fase twee is fokus groep besprekings, ‘n kwalitatiewe navorsings tegniek, geloods om die produk kenmerke wat verbruikers besluitneming ten opsigte van die produk lamsvleis beïnvloed te bepaal. Die kenmerke prys, veiligheid, kwaliteit, naspeurbaarheid en oorsprong is geïdentifiseer en gebruik in fase drie, die voorkeurkeuse ontleding. ‘n Kwantitatiewe benadering is gevolg in fase drie om die belangrikheid te bepaal wat verbruikers heg aan die verskillende kenmerke en die vlakke van die onderskeie produk kenmerke. Prys is bekend as een van die mees belangrikste en invloedryke faktore in die verbruikers besluitnemings proses. ‘n Hoër prys simboliseer soms beter kwaliteit en veiligheid aan ‘n verbruiker. Die resultate van die voorkeurkeuse ontleding het getoon dat prys met 30.4% as ‘n uiterlike kenmerk, die belangrikste invloed het op verbruikers besluitneming. Veiligheid met 23.1% was die tweede belangrikste kenmerk na prys. Bogenoemde was nie ‘n verrassing nie aangesien die pers wêreldwyd al baie aandag gegee het aan die uitbreking van die e-coli epidemies. Kwaliteit was die derde belangrikste kenmerk wat verbruikers besluitneming bëinvloed het met 17.0%. Naspeurbaarheid as kenmerk het die besluitnemings proses bëinvloed met 15.7% en oorsprong in die vyfde plek met 13.8%. Daar is gevind dat oorsprong as kenmerk verbruikers se besluitneming die minste beïnvloed het. Die deelnemers aan die elektroniese voorkeurkeuse ontledingsopname is verkry vanaf die databasis van die bemarking navorsings maatskappy Consulta Research (Pty) Ltd, wat geleë is in Centurion, in die Gauteng provinsie van Suid Afrika. ‘n Totaal van 352 voltooide vraelyste is gebruik vir die data analise. Die aankoop en verbruik van lam en skaap vleis was die enigste kriterium wat gebruik is in die werwingsproses van die deelnemers. Samevattend kan genoem word dat daar ‘n gebrek bestaan in Suid Afrika in die sertifisering en waarborg van die produk Karoo lamsvleis wat bemark word as afkomstig van die Karoo. Sodoende kan verbruikers maklik mislei word oor die ware oorsprong van die produk. Naspeurbaarheid kan ‘n baie belangrike instrument wees om die geloofwaardigheid van voedsel te bepaal en te verseker dat die aannames ten opsigte van oorsprong wat produsente maak die waarheid weerspieël. Copyright / Dissertation (MConsumer Science)--University of Pretoria, 2012. / Consumer Science / unrestricted
2

Die uitbeelding van semitiese handelaars en oogverf in die Beni Hasan muurskildery

Zeelie, Hester Sophia Jacoba 02 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English. / Hierdie studie fokus op ‘n interpretasie van die Beni Hasanmuurskildery en meegaande inskripsie wat in Graf BH3 in Egipte ontdek is. Die skildery dateer uit ongeveer 1892 v.C. en kom voor in die graftombe van die provinsiale goewerneur van die Oryxprovinsie – Khnum-hotep II. Met die muurskildery en inskripsie deur die koninklike hofskrywer Neferhotep as vertrekpunt en teoretiese raamwerk, word daar ‘n kwalitatiewe ondersoek gedoen na die herkoms, identiteit en rol van die handelaars en ander items, veral oogverf, wat in die skildery uitgebeeld word. Benewens die interpretasie van die Beni Hasanmuurskildery, steun die studie ook op beskikbare inligting in eietydse teologiese- en argeologiese publikasies. Deur ‘n multi-dissiplinêre benadering te volg, word daar gepoog om meer inligting te bekom oor die geografiese ligging en argitektuur van Graf BH3, die belangrikheid van graf-outobiografie, die identiteit van die handelaars en die doel van hulle besoek. Dit blyk dat die muurskildery ‘n belangrike gebeurtenis in Egipte en die Semitiese wêreld van die pre-monargale tydperk uitbeeld, en meer spesifiek die tyd en konteks waarin verhale van die sogenaamde ‘aartsvaders’, soos hulle in die Hebreeuse Bybel beskryf word, afgespeel het. Aangesien daar ‘n gebrek aan argeologiese en geskrewe (Bybelse en buite-Bybelse) bronne oor die proto-Israelitiese samelewing bestaan, hoop die studie om ‘n bydrae te lewer tot navorsing oor die tydperk, en veral die verhouding tussen die Semiete en Egiptenare. Spesiale aandag word gegee aan die uiterlike voorkoms van die handelaars en goewerneur, en aan die aard en funksie van elke gebruiksartikel wat in die skildery uitgebeeld word, soos die kleredrag, donkies, wapens en musiek-instrumente. Omdat daar in die inskripsie spesifiek melding gemaak word van oogverf, word die belangrikheid van oogverf ten opsigte van magies-religieuse, kultiese, mediese, begrafnis-, ekonomiese (handels-) en kosmetiese gebruike, asook die vervaardiging en samestelling daarvan, breedvoerig ondersoek / This study focuses on an interpretation of the Beni Hasan mural and accompanying inscription discovered in Tomb BH3 in Egypt. The painting dates back to about 1892 BC and is found in the tomb of the provincial governor of the Oryx province - Khnum-hotep II. With the mural and inscription by the royal court writer Neferhotep as point of departure and theoretical framework, a qualitative inquiry is made into the provenance, identity and role of the merchants and other items, especially eye painting, depicted in the painting. In addition to interpreting the Beni Hasan mural, the study also relies on available information in contemporary theological and archaeological publications. By following a multi-disciplinary approach, an attempt is made to obtain more information about the geographical location and architecture of Tomb BH3, the importance of tomb autobiography, the identity of the merchants and the purpose of their visit. It appears that the mural depicts an important event in Egypt and the Semitic world of the pre-monarchic period, and more specifically the time and context in which stories of the so-called 'patriarchs', as described in the Hebrew Bible, played. As there is a lack of archaeological and written (biblical and extra-biblical) sources on proto-Israelite society, the study hopes to contribute to research on the period, and especially the relationship between the Semites and Egyptians. Special attention is paid to the external appearance of the merchants and the governor, and to the nature and function of each commodity depicted in the painting, such as the dress, donkeys, weapons and musical instruments. Because the inscription specifically mentions eye makeup, the importance of eye makeup with regard to magical-religious, cultural, medical, economic (trade) and cosmetic uses, as well as the manufacture and composition thereof, is extensively investigated. / Biblical and Ancient Studies / D. Th. (Godsdienswetenskap)

Page generated in 0.0361 seconds