• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Identifisering van risikofaktore van seksuele misbruik binne hersaamgestelde gesinne / Lisl Roodt

Roodt, Lisl January 2014 (has links)
Seksuele misbruik blyk ʼn toenemende probleem te wees binne die gemeenskap. Met komplekse samestelling van hersaamgestelde gesinne kom seksuele misbruik binne hierdie gesinne toenemend voor. Die doel van die studie is om risikofaktore in hersaamgestelde gesinne te identifiseer sodat maatskaplike werkers ouers kan bemagtig om seksuele misbruik binne hersaamgestelde gesinne te voorkom. Daar is van ʼn doelgerigte steekproef gebruik gemaak waar semi-gestruktureerde onderhoude met ses deelnemers gevoer is om data te bekom. Daar is bevind dat die risiko‟s vir seksuele misbruik in hersaamgestelde gesinne kompleks en multidimensioneel van aard is. Die risiko‟s wat duidelik na vore gekom het, was gesinsamestelling, interpersoonlike verhoudings, sosio-ekonomiese omstandighede, moeder se eie seksuele misbruik as kind asook maatskaplike wanfunksionering. / MSW (Forensic Practice), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
2

Page generated in 0.0555 seconds