• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Hipnose as terapeutiese hulpmiddel by Wiskunde-angs / Hypnosis as therapeutic aid with regard to Mathematics anxiety

Theron, Gesiena Catharina 11 1900 (has links)
Wiskunde as taal van die wetenskap en tegnologie is een van die weinige vakke wat spesifiek as voorvereiste vir die bestudering van sekere studierigtings gestel word. Leerlinge met Wiskunde-angs word verhoed om hul ware potensiaal in Wiskunde te verwesenlik en word sodoende gediskwalifiseer om hul regmatige plek in die beroepswereld in te neem. Die doel van hierdie studie was om te bepaal of hipnoterapie aangewend kan word om Wiskunde-angs tot werkbare vlakke te beperk sodat leerlinge optimaal in Wiskunde kan presteer. Die aard, oorsake, aanvang, herkenning, verklaring, gevolge, voorkoms en meting van Wiskunde-angs, die verband daarvan met Wiskundeprestasie en die hulp wat onderwysers en hulpprogramme kan lewer, is nagegaan. Daarna is hipnose en hipnoterapie beskou om te bepaal of dit as terapeutiese hulpmiddel pedagogies verantwoordbaar is. 'n Hipnoterapieprogram is in werking gestel en daar is bevind dat die proefpersone almal tot 'n mindere of meerdere mate daarby gebaat het. / Mathematics as the language of science and technology is one of few subjects used as entrance requirement to certain fields of study. Mathematics anxiety prohibits certain pupils to reach their full potential in Mathematics and thus to obtain their rightful place in the world of work. The aim of this study was to determine whether hypnotherapy can be used to lower Mathematics anxiety levels to such an extend that pupils can optimally achieve in Mathematics. The nature, causes, extent, recognition, explanation, consequences, incidence and measurement of Mathematics anxiety, its relationship to achievement in Mathematics, as well as the help that can be rendered by teachers and treatment programmes were studied. Hypnotherapy was then examined to determine whether its use was pedagogically justifiable. A hypnotherapy treatment programme was introduced which was found to be to some extent beneficial to all the subjects used. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
2

Page generated in 0.0454 seconds