• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 6
  • 5
  • 5
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 19
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Psychosocial adjustment in women with early stage breast cancer the effectiveness of experiential-existential psychotherapy groups compared to social supprt groups /

Vos, Petronella Jeanine, January 1900 (has links)
Proefschrift Universiteit van Amsterdam. / Met een samenvatting in het Nederlands.
2

Die Klientel der Telefonseelsorge

Schmidt, Hannspeter, January 1983 (has links)
Thesis (doctoral)--Rheinische Friedrich-Wilhelms-Universtät, Bonn. / Description based on print version record.
3

Så blir det hjälp - om hjälpprocesser i socialt arbete /

Carlsson, Bengt. January 2003 (has links)
Zugl.: Göteborg, University, Diss., 2003.
4

Groepsteams in de residentiële jeugdhulpverlening een onderzoek naar de verbetering van het teamfunctioneren na een integratieve teamtraining /

Rasenberg, Tony Cornelia Adrianus Gerardus. Weijenberg, Johannes Henricus Rudi. January 1900 (has links)
Proefschrift Universiteit Maastricht, 2004. / Met lit. opg. - Met samenvatting in het Engels.
5

Health problems after spinal cord injury rehabilitation: who cares? /

Bloemen-Vrencken., Josephine Huguette Anna January 2006 (has links)
Proefschrift Universiteit Maastricht. / Met lit. opg. - Met een samenvatting in het Nederlands.
6

Health problems after spinal cord injury rehabilitation: who cares?

Bloemen-Vrencken, Josephine Huguette Anna. January 2006 (has links)
Proefschrift Maastricht. / Lit. opg. - Met een samenvatting in het Nederlands.
7

Die problematiek van te vroeë skoolverlating en die moontlikheid van pedoterapeutiese hulpverlening (Afrikaans)

Crous, Stefanus Francois Marais 10 June 2013 (has links)
Die doel van hierdie ondersoek was om te bepaal in watter mate die potensieel te vroeë skoolverlater deur middel van pedoterapeutiese hulpverlening gesteun knn word om in ooreenstemming met sy verstandelike moontlikhede te presteer en dus nie oor te gaan tot skoolverlating nie. Om hierdie doel te kon bereik moes die beleweniswêreld van die potensieel te vroeë skoolverlater wat pedoterapie sou ontvang, diagnosties deurskou word om vas te stel watter faktore aanleiding gee tot sy skolastiese onderprestasie. Hierna is 'n begeleidende gesprek met die ouers gevoer waarin hnl tot insig gebring is in die probleem van hul kind en is ook leiding ann hul verskaf ten aansien van die pedagogiese gebeure. 'n Aantal pedoterapeutiese gesprekke is met elke kind gevoer wnarin gepoog is om hom te steun tot 'n herbelewing as herbetekening van sy gesitueerdheid sodat hy sodoende kan kom tot die aanvaarding van sy verantwoordelikheid ten opsigte van die optimale aktualisering van sy verstandelike moontlikhede. In die ondersoek word aangedui hoe die leerlinge deur middel van diagnostisering, vir die pedoterapiegroep geselekteer is. Algemene riglyne ten aansien van die verloop van die pedoterapie aan die potensieel te vroee skoolverlaters asook van die begeleiding van hierdie leerlinge se ouers is bespreek. Die faktore wat aanleiding gegee het tot elke leerling se onderprestasie is by wyse van tabelle aangetoon. Hul skolastiese prestasies soos wat hulle voor, tydens en na die terapie presteer het, is ook getabuleer. Die mate van onderprestasie kan ook uit laasgenoemde tabel afgelei word. Ter nadere toeligting van die verloop en uitkoms van die terapie,is enkele persoonsbeelde bespreek om aan te dui hoe verskillende faktore aanleiding gee tot die probleem van potensieel te vroeë skoolverlating. Vanwee die uniekheid van elke kind se situasie het die verloop en inhoud van die pedoterapie dan ook van kind tot kind verskil. Ook die begeleidende gesprek met die ouers het ondanks sekere riglyne, in elke geval 'n eiesoortige karakter gehad. Die uitkoms van die pedoterapie is in hierdie enkele gevalle breedvoerig bespreek. Ten slotte is daar enkele aanbevelings ten aansien van die bekamping van en die hulpverlening aan potensieel te vroeë skoolverlaters gemaak. / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 1975. / Educational Psychology / unrestricted
8

Continuïteit in de medische sociologie

Eijk, Jacques Th. M. van, Philipsen, H., January 1900 (has links)
Inaugurele rede, resp. afscheidsrede Universiteit Maastricht. / Omslagtitel. Voorletters 1e auteur op omslag abus.: Th.M. van Eijk.
9

Juggling money in Yogyakarta financial self-help organisations and the quest for security /

Lont, Hotze Bernhard. January 1900 (has links)
Proefschrift Universiteit van Amsterdam. / Met lit. opg. - Met samenvatting in het Nederlands.
10

Surviving spouses support for widows in Malang, East Java /

Marianti, Ruly, January 2002 (has links)
Proefschrift Universiteit van Amsterdam. / Met lit. opg. - Met samenvatting in het Indonesisch en Nederlands.

Page generated in 0.0859 seconds