Spelling suggestions: "subject:"hypoarousal"" "subject:"hypoarousals""
1 |
Neuroendocrine Function of Female Youth with Callous-Unemotional TraitsGostisha, Andrew 04 August 2011 (has links)
Callous-unemotional (CU) traits have been shown to designate a particular subgroup of antisocial youth that are particularly violent, recidivistic, and more likely to continue offending in adulthood. Disordered neuroendocrine function may be a mechanism for the development of CU traits. We examined whether altered stress responsivity served as a mechanism linking stress exposure and the expression of CU traits. Participants were 15 incarcerated adolescent girls with CU traits. Measures of CU traits, stress exposure, and salivary cortisol were collected. Results revealed girls with CU traits had higher morning levels of cortisol, an intact cortisol awakening response (CAR), and flatter diurnal rhythms. Results indicated the type of stressor being measured and time since stressor onset are crucial to the interpretation of neuroendocrine function. We also found support for a neurobiological model for the development of CU traits drawing on the Adaptive Calibration Model. Implications of the study and directions for further research are discussed.
|
2 |
Aandagtekortversteuring met en sonder hiperaktiwiteit : 'n neurosielkundige ondersoek na verskille in die onderliggende elemente van aandagWardle, Wilna Jeanne 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie studie ondersoek die moontlikheid dat aandagtekort
versteuring met hiperaktiwiteit(ATHV/H) verband hou met probleme
met voortgesette aandag, terwyl aandagtekort versteuring sander
hiperaktiwiteit(ATHV/SO) verband hou met probleme met gefokusde
aandag. Neurosielkundige toetse waarmee voortgesette- en
gefokusde aandag gemeet word, word gebruik om drie groepe,
naamlik ATHV/H(n=24), ATHV/SO(n=l5) en 'n kontrole groep(n=21),
met mekaar te vergelyk. Resul tate dui daarop dat die groep
ATHV/SO beduidend swakker presteer as die ander twee groepe op
sommige van die toetse van gefokusde aandag, en ook neig om
swakker te presteer op die toets van voortgesette aandag. Die
groep ATHV/SO se probleme blyk gekoppel te wees aan 'n stadiger
spoed van kognitiewe prosessering en 'n toestand van hipoopwekking.
Die groep ATHV/H presteer nie beduidend swakker as
die ander twee groepe op die toets van voortgesette aandag nie,
maar presteer wel swakker as die kontrole groep op die Stroop
Colour-Word Test waar inhibisie van ontoepaslike response vereis
word. Die groep ATHV /H se probleme blyk verband te hou met
frontale disfunksie wat manifesteer as 'n neighing tot impulsiwiteit en gebrekkige gedragsregulering. / This study examined the possibility that attention deficit
disorder with hyperactivity(ADHD/H) is related to problems with
sustained attention, while attention deficit disorder without
hyperactivity (ADHD/WO) is related to problems with focussed
attention. The performance of three groups: ADHD/H (n=24),
ADHD/WO(n=15) and a control group(n=21) were compared. Results
indicated that the ADHD/WO group performed significantly poorer
than the other two groups on some of the tests of focussed
attention and also tended to perform poorer on the test assessing
sustained attention. This groups' symtoms appear to be related
to a slowed speed of processing and a state of hypo-arousal. The
ADHD/H group did not perform poorer than the other two groups on
the test assessing sustained attention. The ADHD/H groups'
symptoms appear to be related to frontal dysfunction resulting in impulsivity and poor behavioural control. / Psychology / M.A. (Sielkunde)
|
3 |

Page generated in 0.0238 seconds