Spelling suggestions: "subject:"IEC 61499 (1standard)"" "subject:"IEC 61499 (39standard)""
1 |
Evaluation of control strategies for reconfigurable manufacturing systemsMulubika, Chibaye 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The thesis evaluates control strategies for reconfigurable manufacturing systems by using a welding assembly cell as a case study. The cell consists of a pallet magazine, conveyor, feeder subsystem (comprising an articulated robot and singulation unit), welder subsystem (which uses a modular Cartesian robot), and inspection and removal subsystems. The research focuses on control strategies that enhance reconfigurability in terms of structure, hardware and software using agent-based control and the IEC 61499 standard, based on PC control. Reconfiguration may occur when a new product is introduced, as well as when a new subsystem is introduced or removed from the production cell.
The overall control architecture is that the subsystems retain no knowledge of the product, but product information resides in the cell controller, while services offered by the subsystems are registered with the directory facilitator of the Java agent platform. The control strategies are implemented on the modular Cartesian weld robot and the cell controller for assembly cell. A layered architecture with low-level control and high-level control is used to allow separation of concerns and rapid changes in both hardware and software components. The low-level control responds in hard real-time to internal and external events, while the high-level control handles soft real-time actions involving coordination of control related issues.
The results showed IEC 61499 function blocks to be better suited to low-level control application in distributed systems, while agents are more suited for high-level control. Modularity in software components enhances hardware and software scalability. Additionally, agents can support online reconfiguration of reconfigurable machines. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tesis evalueer beheerstrategieë vir herkonfigureerbare vervaardigingstelsels deur gebruik te maak van ’n sweismonteersel as ’n gevallestudie. Die sel bestaan uit ’n palletmagasyn, vervoerbande, voersubstelsel (bestaande uit ’n geartikuleerde robot en singulasie-eenheid), sweissubstelsel (wat gebruik maak van ’n modulêre Cartesiese robot), en inspeksie- en verwyderingsubstelsels. Die navorsing fokus op beheerstrategieë wat herkonfigureerbaarheid verhoog in terme van struktuur, hardeware en sagteware met behulp van agent-gebaseerde beheer en die IEC 61499 standaard, wat gebaseer is op PC-beheer. Herkonfigurasie mag voorkom wanneer ’n nuwe produk in-gestel word, sowel as wanneeer ’n nuwe substelsel bygevoeg of verwyder word van die produksiesel.
Die oorhoofse beheerargitektuur is dat die substelsels geen kennis van die produk hou nie, maar die produkinligting in die selbeheerder geberg, terwyl dienste wat aangebied word deur die substelsels wat geregistreer is by die gidsfasiliteerder van die Java agent platform. Die beheerstrategië is geïmplementeer op die modulere Cartesiese sweisrobot en die selbeheerder vir die monteersel. ’n Gelaagde argitektuur met ’n lae-vlak beheer en hoë-vlak beheer word gebruik om skeiding van oorwegings en vinnige veranderinge in beide hardeware en sagteware komponente toe te laat. Die lae-vlak beheer reageer hard intyds op interne en eksterne gebeure, terwyl die hoë-vlak beheer sag intyds die koördinering van beheerverwante kwessies hanteer.
Die resultate het getoon dat IEC 61499 funksie-blokke beter geskik is vir lae-vlak beheer toepassing in verspreide stelsels, terwyl agente meer geskik is vir hoë-vlak beheer. Modulariteit in sagteware komponente verhoog hardeware en sagteware skaleerbaarheid. Boonop kan agente ook aanlyn herkonfigurasie van herkonfigureerbare masjiene ondersteun.
|
Page generated in 0.0297 seconds